Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strooi Kooi se Mooi Nooi

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs Calitz-weg, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 180 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Strooi Kooi se Mooi Nooi is 'n asemrowende toevlugsoord. Dit is 'n selfsorg-plaasopstal wat van rustieke eenvoud, varsheid en stilte spreek. Die huis se unieke elegansie spruit grootliks uit die feit dat dit met meubels, voorwerpe en kuns gevul is wat 'n geskiedenis en 'n storie het.

Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n groot venster en 'n enkeldagbed. Dié kamer bied 'n uitsig oor die swembad en oor die vallei met die roostuin in die ooste en die vetplanttuin in die noorde. So word gaste verseker van 'n ontwaking saam met voëlgesang en die lukrake gebalk van 'n donkie. Die haan se gekraai word ook dikwels saam met hierdie geluide gehoor sodat gaste sal wéét hulle is in die platteland. Die en suite-badkamer by die hoofslaapkamer het 'n losstaande bad, wasbak, dubbelstort en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n venster wat 'n uitsig oor die stoep en die bloekombome bied. Dié kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n koper Marokkaanse wasbak en 'n toilet. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en is ideaal vir kinders. Dit het ook sy eie badkamer wat 'n stort het.

Die huis word deur die ruim voorkamer betree en die eetarea met sitplek vir 12 gaste lei direk uit hierdie kamer uit. Dit is die hart van die huis. Die oopplan-kombuis, TV-hoekie en oggendvertrek met sy groot venstersitplek en uitsig op die berge en oor die vallei is langs die eetarea. Hier kan gaste op koue aande by die dubbelkaggel opkrul. Daar is 'n aparte opwasarea direk langs die kombuis wat 'n yskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, mikrogolf en 'n agterdeur met toegang tot die groot stoep, groentetuin en wasgoedlyn bied. Die venster bo die gas- en elektriese stoof wys die pieke van die Swartberge in die verte wat dan en wan met sneeu besprinkel is.

Die dubbelkaggel front na beide die oggendvertrek en die sitarea. Die sitarea is effens versonke en is die ideale plek vir 'n middagslapie op die rusbank, om saans by die vuur te sit en lees of om die deure oop te maak en toegang tot die Marokkaanse sitarea en plaasdamstyl swembadjie te kry. Die stoep strek rondom die huis en het 'n houtbruggie na die swembad waar gaste kan sonbaai. Lang, lui etes kan by die etenstafel met sitplek vir 12 gaste op oorspronklike Indiese fliekteaterstoele geniet word. Die omringende vrugteboorde, vallei en die berg vertoon pragtig vanaf die stoep en die swembad.

Slaapplek

’n Bespreking by Strooi Kooi se Mooi Nooi sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Strooi Kooi se Mooi Nooi
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Zelma Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Jaar gelys 9

Ligging

  • Langs Calitz-weg, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Gaste dink Strooi Kooi se Mooi Nooi het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 180
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 180
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs Calitz-weg, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d2abca1e3101137851294dd4b3bc326bd45c980eac5b61b81f5ababb7b038524d8d93c6db50f0b37c8053bb2ec80ede5f9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 180 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 Off Calitz Road Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.519683130189 21.693073100368
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem