Stroom-af

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Stroom-af is 'n plaashuis in die dorp in Wakkerstroom. Sy oorspronklike dik klipmure en houtvloere dateer uit die 19de eeu en bied slaapplek aan 6 reisigers.

Dié selfsorg-eenheid het 3 slaapkamers en 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Al die beddens het warm duvets en elektriese komberse. 'n Bababed is ook beskikbaar. Daar is 2 splinternuwe badkamers wat 'n stort en 'n bad bied.

Die kombuis is met moderne geriewe toegerus en daar is 'n mikrogolf, gasstoof en 'n oond. Die eenheid bied binne- en buite-braaigeriewe.

Daar is 'n pooltafel en kaartspeletjies in die solder. Die kombuis het 'n groot etenstafel en 'n snoesige sonhoekie. Daar is ook 'n groot tuin.

Daar is heelwat om te sien en te doen in die dorp: verskeie kunsgalerye, eetplekke, winkels wat plaaslike produkte verkoop, stofstraatjies en die vlei met sy pragtige voëllewe. Verken gerus die omgewing per bergfiets, 4x4, of te voet en moenie jou kamera vergeet nie.

Slaapplek

'n Bespreking by Stroom-af sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware
  •  Ondervloerse verhitting

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Stroom-af gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 600 per nag (vir 6 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za