Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bliss on the Bay

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zandt-singel 2956, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 495 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Bliss on the Bay is 'n selfsorghuis op die Langezandt Landgoed in Struisbaai. Die huis bied maklike toegang tot die strand en is ideaal vir 'n gesinswegbreek.

Die huis bied slaapplek aan 8 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 4 en suite-slaapkamers sowel as 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die huis het 'n solderkamer op die boonste verdieping wat enkelmatrasse vir 2 kinders het. Die ander en suite-badkamers het storte. Daar is 'n babastoeltjie, bababedjie en veiligheidshek beskikbaar vir jong gesinne.

Die leefarea beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die eetarea het sitplek vir 10 gaste. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke, 'n TV met DStv-kanale en 'n kaggel. WiFi is ook beskikbaar. Die leefarea lei weer na 'n stoep met gemaklike buitemeubels.

Die huis spog met 'n kuierarea buite wat 'n ingeboude braai, 'n buite-etenstafel en 'n uitsig oor die swembad en tuin het. Gaste het toegang tot veilige motorhuisparkeerplek, waar daar ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër is.

Slaapplek

’n Bespreking by Bliss on the Bay sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kindermatras vir 2
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKindermatras vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Bliss on the Bay
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 1

Ligging

  • Zandt-singel 2956, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bliss on the Bay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 495
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 495
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zandt-singel 2956, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1db5a6d8674d6af4ca6f02f8a30f8f5ef3d036c3432f0af929b421f754892f55f8dfe6c95ac39c1259e13229d8d22f7c46c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 495 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 2956 Zandt Crescent Langezandt 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.787493465224 20.044325342239
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem