Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

StruisVogel

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 107

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 56 resensies vir StruisVogel
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Tristano C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tristano C
Gesin met klein kinders

Very nice and spacious.

Very well equipped. Neat and well spaced. Aircon would work nicely in there, especially in summer. Nicely located near shops and 10 min from the beach. Kids had fun with tortoises coming to visit and some wildlife. Overall, very nice. Loved it. Will definitely come back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

StruisVogel se terugvoer

Thank you for this lovely review, we do appreciate it and hope to host you in the near future again.

StruisVogel
Alwyn L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alwyn L
Saam met vriende

Great tyd gehad.

Ons het lekker gebly en die kinders het die swembad baie geniet. Fokus moet op die beddens gaan wat al oud voel. Ook aanbeveel om handdoeke te ruil vir vakansiegangers elke paar dae. Verder was dit great en ons het dit vreeslik geniet! Sal weer terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

StruisVogel se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, ons is bly julle het die tydjie geniet.
2 van die beddens is darem reeds vervang na die lang vakansie.
Hoop om julle weer te huisves.

StruisVogel
Ida M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida M
Gesin met tieners

I highly recommend a stay at StruisVogel.

StruisVogel is well equipped, even in load shedding. Joy is very friendly and efficient, and we really enjoyed our time in StruisVogel. The only thing that didn't work during load shedding was the WiFi. The friendly tortoises were a bonus. I highly recommend this accommodation. Thank you Joy for a lovely stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

StruisVogel se terugvoer

Thank you for this lovely review, we do appreciate it and hope to host you again in the near future.

StruisVogel
Kevin Leslie V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin Leslie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Struisvogel was one of the best I ever had for a sleepover. The beds are nice and firm, and don't forget the warm tub. It's cosy, and we enjoyed every minute of our stay.

It's situated in a very quiet and safe area, and I will recommend the place anytime. Don't even mention me going there again, anytime. Thanks for the friendliness and the helpful manner in which you welcomed us. You are very sweet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

StruisVogel se terugvoer

What a lovely review! Thank you so much Kevin we really do appreciate your kind words. We are really glad you enjoyed your stay at StruisVogel. Hope to see you soon again.

StruisVogel
Johan D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D
Gesin met klein kinders

Baie lekker gekuier.

Dit is 'n baie lekker kuierhuis. My pa en kinders het dit geniet. Daar is nie satelliet TV soos genoem op die LS-webwerf nie, maar ons het vanaf 'n tablet gecast. Ons het 'n groot vuur gemaak om die hottub warm te kry. Sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

StruisVogel se terugvoer

Baie dankie vir die lieflike resensie ons waardeer dit. Ons is bly julle het die naweek geniet.

StruisVogel
Reinhardt H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinhardt H
Gesin met klein kinders

5 Volwassenes en 3 kinders oorgebly vir 2 aande.

Regtig 'n ongelooflike plek wat nie net childproof is nie maar 'n baie lekker tyd offer vir volwassenes. Baie netjies en elke sent werd, julle sal ons weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

StruisVogel se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit. Ons is baie bly julle het die naweek so geniet.

StruisVogel
Dee-lynn S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dee-lynn S

Die kuier was beslis 'n wonderlike ervaring wat ons weer sal doen.

Die huis was baie lekker en het van alles gehad. Ons hoef niks te soek nie, alles was op die regte plek sodat ons dit kon bereik. Dit is 'n goeie ontspanningshuis vir 'n groep of gesin wat 'n wegbreek nodig het. Die naweek by die huis is een vir die boeke. Ons het 'n asemrowende naweek gehad. Sal baie aanbeveel om die huis self te besoek. Baie dankie aan die eienaars wat ons maklike stappe gegee het oor hoe om alles te vind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

StruisVogel se terugvoer

Baie dankie vir die gewaardeerde resensie en die aanbeveling aan ander. Ons is baie bly julle het 'n wonderlike naweek gehad.

StruisVogel
Evonne Jantjies J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evonne Jantjies J
Saam met vriende

Heerlik, baie peaceful.

Fantasties, still woonbuurt en die strand lieflik. Warmbad buite verskriklik heerlik en ontspannend. Lekker hout gekry en kaggel geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

StruisVogel se terugvoer

Baie dankie vir die lieflike resensie. Ons waardeer dit opreg. Hoop om julle gou weer te kan huisves.

StruisVogel
Melanie M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie M

Lovely, spacious, clean.

Well situated, the layout is very inviting, and clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

StruisVogel se terugvoer

Thank you for the lovely review we do appreciate. Hope to host you again in the near future.

StruisVogel
Cherylene D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherylene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

StruisVogel is die ideale plek vir ons 8. Hou veral daarvan dat die houtvuurwarmbad onderdak is en by die braai. Die winterson skuin heerlik daar. Goed met alles toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

StruisVogel se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is baie bly julle het die stoep met warmbad en braai area geniet.

StruisVogel
Chaundré A - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chaundré A
Saam met vriende

Dit was beslis die wegbreek werd!

Kliëntediens was top notch! Ons het onsself vreeslik baie geniet en die huis was beslis die geldwaarde werd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

StruisVogel se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit vreeslik baie en is so bly julle het die naweek by StruisVogel geniet. Julle is enigetyd weer welkom.

StruisVogel
Desmond S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Desmond S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, goed en aangenaam.

Die trappe is 'n bietjie wyd van mekaar, not child friendly, geen gordyne of blinds voor die main vensters nie, maar anders baie nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

StruisVogel se terugvoer

Baie dankie vir resensie ons waardeer. Ons huisreëls wat op die kwotasie deurgaan stipuleer egter dat die huis trappe het en mag dalk nie geskik wees vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie. Alle hoof vensters het blindings voor behalwe kombuis wat wel uitblok blinding op het. Nietemin bly julle het lekker en is altyd weer welkom.

StruisVogel
Meche M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meche M
Saam met vriende

Had a great, joyful weekend and the hot tub was so nice due to the weather circumstances!

House was fully equipped, nothing was of shortage at all.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

StruisVogel se terugvoer

Thank you for the lovely review. I'm glad you had a great stay.

StruisVogel
Rubin R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rubin R
Saam met vriende

Was baie lekker.

Goeie huis. Ek hou van die houtbad. Ek sal weer die huis bespreek in die toekoms. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

StruisVogel se terugvoer

Baie dankie vir die gewaardeerde resensie. Ons is bly julle het die kuier in StruisVogel geniet.

StruisVogel
Ioelene S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ioelene S
Gesin met tieners

Fantasties.

Sal definitief enige persoon aanbeveel om Struisvogel te huur. Die huis was baie baie netjies en het alles in wat nodig is. WiFi was vinnig, TV en musieksentum het kinders baie geniet. Sal enige een aanbeveel om die huis te huur. Eienaar was baie behulpsaam en baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

StruisVogel se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie ons is baie dankbaar daarvoor. Kom maak gerus wees 'n draai by StruisVogel.

StruisVogel
Christelene S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelene S
Gesin met klein kinders

Dit was 'n awesome naweek.

Dis 'n baie lekker huis en is groot genoeg en daar is alles wat jy nodig het, vat net kos en klere saam en dan jou eie strand benodighede. Was net bietjie skrikkerig vir die kinders by die trappe in die huis, maar ons sal definitief weer gaan. Die warmbad op die stoep was 'n bonus. Die kinders het heel naweek geswem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

StruisVogel se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Julle is baie welkom om weer te kom kuier by StruisVogel.

StruisVogel
Debbie N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heerlike wegbreek-naweek en ons het lekker ontspan in die warmbad! Baie dankie!

Ons wens ons kon langer kuier en meer tyd in die warmbad deurbring - het die wegbreek regtig nodig gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

StruisVogel se terugvoer

Baie dankie vir die lieflike resensie.
Ons hoop om julle volgende keer langer te kan huisves.

StruisVogel
Deborah F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deborah F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike waarde vir geld.

Groot pluspunt van StruisVogel is sy "hot tub" en die privaatheid van die huis. Sal definitief dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

StruisVogel se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit vreeslik baie. Hoop om julle weer in die nabye toekoms te huisves.

StruisVogel
Natasha M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha M
Saam met vriende

Amazing.

We had a wonderful time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

StruisVogel se terugvoer

We are so glad to hear that you enjoyed your stay, we hope to see you again in the new year.

StruisVogel
Evelyn M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evelyn M
Saam met vriende

Mens voel veilig en dis 'n baie rustige plek.

Netjiese plek. En 'n baie lekker kuierplek. Sal beslis weer gaan️.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

StruisVogel se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons waardeer dit opreg. Julle is enigetyd welkom om weer te kom kuier.

StruisVogel
Andre N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre N
Saam met vriende

Heerlik gekuier by StruisVogel.

Dis 'n heerlike vakansiehuis. Goed toegerus en baie skoon en netjies. Sal beslis weer daar kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

StruisVogel se terugvoer

Baie dankie vir die gewaardeerde terugvoering.

StruisVogel
Illse J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Illse J
Saam met vriende

Baie gerieflik en onspanne in die somertydperk om buite te kuier met vriende om die vuur.

Die huis is baie netjies en dit kort niks nie. Jy hoef glad nie baie goedjies van jou eie saam te neem nie. Die huis maak voorsiening van die basiese goedjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

StruisVogel se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit opreg

StruisVogel
Zelda M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda M

Uitstekende waarde vir geld.

Als was net perfek. Het die twee dae baie geniet en sal dit definitief vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

StruisVogel se terugvoer

Hi Zelda
Baie dankie vir die mooi resensie ons waardeer dit opreg. Hoop om julle sommer gou weer te huisves.

StruisVogel
Wentzel V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wentzel V
Besigheidsreis

Baie gerieflik en doeltreffend.

Sal verseker weer van Stuisvogel gebruik maak in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

StruisVogel se terugvoer

Ons is bly julle het lekker gekuier en die huis geniet. Ons hoop om julle gou weer te kan huisves.

StruisVogel
Emil V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emil V
Gesin met klein kinders

Een van die beste wegbreekhuise wat ons nog in gebly het.

Kinders is mal oor die grasperk agter en so ook die binnehuis se selfstookswembad, natuurlik ons grootmense ook. Ons kom beslis gou weer. Waarde vir 'n mens se geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

StruisVogel se terugvoer

Baie dankie vir die gewaardeerde terugvoering. Ons is altyd dankbaar hiervoor en dis altyd lekker om te hoor dat gaste hulself geniet het. Ons hoop om julle weer binnekort te kan huisves.

StruisVogel
Crystal J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Crystal J
Gesin met tieners

Amazing and great place to get away to and relax.

Close to Cape Agulhas was a bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

StruisVogel se terugvoer

Thank you so much for the lovely review. I am glad you had a great stay. Hope we soon you soon again.

StruisVogel
Mogamat Shahiem E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mogamat Shahiem E
Gesin met klein kinders

Awesome place for friends and family.

The stay was awesome, I arrived a bit early and spoke to the establishment and they had me book in a bit earlier at no extra cost. The place and where it is located was very nice and the stuff that was available inside the house was unexpected, but much appreciated. I would definitely recommend StruisVogel for your weekend getaways.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

StruisVogel se terugvoer

Thank you for this amazing review. We are so glad you enjoyed your stay at StruisVogel. Hope we see you soon agian.

StruisVogel
Clive A - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clive A
Saam met vriende

Very good. Exceeded my expectations.

The hot tub was the highlight of the weekend. Perfect for a winter break.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

StruisVogel se terugvoer

I am glad you enjoyed the stay, especially the hot tub. Hope we see you soon and not just in Winter.

StruisVogel
Karen B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen B
Gesin met tieners

Een groot saligheid in 'n lieflike huis.

Dit was ons tweede besoek aan Struisvogel. Die toegemaakte stoep is 'n groot verbetering en neem die koue van die stoep heeltemal weg. Die sinkbad wat vervang is met die geboude bad is ook 'n heerlike bederf. Die huis is goed toegerus. Die feit dat die huis op gas werk vir warmwater en die stoof maak 'n groot verskil veral met die kragonderbrekings. Ons sal vir seker weer Struisvogel besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

StruisVogel se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering, veral oor die warmbad. Ons was nogals nuuskierig om te hoor of dit beter is as vorige warmbad. Baie bly julle het weereens lekker gekuier. Hoop om julle sommer binnekort weer te kan huisves.

StruisVogel
Lelani V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelani V
Gesin met klein kinders

Perfect stay for a family.

Everything was perfect. Loved the hot tub.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

StruisVogel se terugvoer

Thank you for the lovely review. We are so glad you enjoyed your stay...especially the hot tub :) Hope to see you soon again.

StruisVogel
Dorianne K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorianne K
Saam met vriende

Ons het heerlik gekuier.

Die huisie is baie lekker ingerig, ruim, skoon en beskik oor alles wat jy nodig het. Die uitsig is lieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

StruisVogel se terugvoer

Ons is so bly julle het die kuier in StruisVogel geniet. Baie dankie vir die lieflike terugvoering. Hoop om julle weer te kan huisves in die nabye toekoms.

StruisVogel
Neville P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neville P
Gesin met tieners

Alles skoon en netjies.

Van die dames net gesê hul sal ten minste een lang spieël waardeer en 'n paar waaiers in die kamers en sitkamer sal ook 'n goeie idee wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

StruisVogel se terugvoer

Ons waardeer die terugvoering, baie dankie. Hoop om julle weer te kan huisves.

StruisVogel
Illse J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Illse J
Saam met vriende

Beslis die geskikste plekkie vir 'n wegbreek saam met vriend.

Struisvogel was meer as wat ons verwag het, waarde vir jou geld, netheid ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

StruisVogel se terugvoer

Baie dankie dat jy 'n tydjie gemaak het vir jou vriendelike terugvoering. Ons waardeer dit baie. Hoop om julle weer te kan huisves.

StruisVogel
Natasha H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha H
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Het dit baie geniet al het die wind ons weggewaai sal beslis weer bespreek later in die jaar. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

StruisVogel se terugvoer

Dis altyd lekker om goeie terugvoering te ontvang - baie dankie ons waardeer. Probeer gerus die Wintersmaande vanaf Mei tot September heerlike winter sonnetjie met feitlik geen wind. Hoop om julle weer te sien.

StruisVogel
Anthea H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea H
Saam met vriende

Most convenient, relaxing stay ever.

Every thing was perfect very neat. House has every thing for your.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

StruisVogel se terugvoer

Thank you Anthea for the lovely feedback we do appreciate. Hope to see you again sometime soon.

StruisVogel
Cherline V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherline V
Saam met vriende

Awesome location.

Was 'n baie lekker wegbreek het dit regtig geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

StruisVogel se terugvoer

Hi Cherline
Baie dankie vir die terugvoering. Ons is bly julle het die naweek geniet.
Groete
Joy

StruisVogel
Brian B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian B
Saam met vriende

Baie lekker huis. As jy eers daar was, kan jy nie uitgepraat raak nie.

Dit was baie lekker. Sal die huis enige tyd aanbeveel en weer self daar wil gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

StruisVogel se terugvoer


Baie dankie vir die gewaardeerde resensie ons waardeer dit vreeslik baie. Hoop om julle gou weer te sien.

StruisVogel
Roline D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roline D
Gesin met klein kinders

Gerieflik en veilige area in rustige woonbuurt, huis ook baie gerieflik en veilig.

Sal enige iemand aanbeveel vir vakansie by StruisVogel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

StruisVogel se terugvoer

Hi Roline,
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoering. Ons waardeer dit baie.
Hoop om julle weer te kan huisves.
Groete,
Joy.

StruisVogel
Joy B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joy B
Gesin met tieners

Absolute bliss!

Perfect spot - sea view, fynbos and birdsong. Elixir for the soul.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

StruisVogel se terugvoer

Hi Joy
Thank you so much for the lovely review we do appreciate. Hope to see you soon in the near future.
Regards
Joy

StruisVogel
Curtis I - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Curtis I
Saam met vriende

Ons kuier was baie aangenaam. Die geriewe is van topgehalte. Ek wou skoons die yskas saam huis toe sleep. Geskik vir 'n groep jong vriende en om baie eerlik te wees StruisVogel lyk baie mooier in realiteit as op die foto's.

StruisVogel is baie skoon en netjies van binne en buite, daar is 'n lieflike, groot grasperk after, met braaigeriewe, vir buitebraai asook binne. Meeste van ons het meer tyd spandeer in die hot tub. Die WiFi was ook puik, vinnig sonder enige probleme. Baie dankie aan Joy-Marie en manlief Johan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

StruisVogel se terugvoer

Hi Curtis
WOW!! Baie dankie vir die amazing resensie ons waardeer dit opreg. Terugvoering soos die maak al die hardewerk die moeite werd. Ons hoop om julle weer in die nabye toekoms te kan huisves.
Groete
Joy

StruisVogel
Lezaan L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezaan L
Gesin met tieners

Amazing weekend.

Very convenient. Outstanding service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

StruisVogel se terugvoer

Hi Lezaan,
We really appreciate you taking the time to send us this wonderful review. Hope to see you again in the near future.
Kind regards,
Joy

StruisVogel
Mariana D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana D
Gesin met klein kinders

StruisVogel is die lekkerste kuierplek.

Ek hou van die huis en alles wat jy nodig het was daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

StruisVogel se terugvoer

Hi Mariana
Baie dankie vir die vriendelike terugvoering. Ons stem saam dat dit darem een van die lekkerste kuierplekke in Struisbaai is.
Groete
Joy

StruisVogel
Jonomine A - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonomine A
Saam met vriende

Dit was 'n fantastiese genotvolle naweek.

Alles was perfek tot ons beskikking binnenshuis. Waarde vir ons geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

StruisVogel se terugvoer

Baie dankie vir die lieflike resensie. Ons is baie bly dat julle die huis en naweek geniet het.

StruisVogel
Joreen R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joreen R
Gesin met klein kinders

Beautiful destination. Safety was on point, The house is amazing and we had so much fun.

The house was fully equipped with everything you need, the veranda was my favourite. I spent most of my time there. Beds are very comfortable and everything was just awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

StruisVogel se terugvoer

Hi Joreen
We really appreciate you making the time to give us this wonderful review. So glad you enjoyed your stay. Thank you once again for choosing StruisVogel. Regards, Joy

StruisVogel
Gilda M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gilda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, gerieflik en beslis waarde vir geld.

Dit was 'n asemrowende ervaring! Die huis was goed toegerus en alles was baie gemaklik. Die braai-areas was albei 'n luuksheid sowel as die warmbad en die stoep, veral as die oggendsonnetjie hom bereik. Sal dit enige tyd aan enigeen voorstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

StruisVogel se terugvoer

Hi GIlda
Baie dankie vir die gawe terugvoer. Dit is altyd lekker as gaste die huis geniet en tenvolle benut.
Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Joy

StruisVogel
Ebrahiem H - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ebrahiem H
Gesin met klein kinders

10/10.

I must say best experience ever. Communication from start of making the booking to when we arrived 10 out of 10. Very clean indeed and great breakaway spot for a family. Hot tub was a plus. Definitely not our last visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

StruisVogel se terugvoer

Hi Ebrahiem
Thank you for the lovely feedback and thanks again for choosing StruisVogel.
Kind regards
Joy

StruisVogel
Sharlene W - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharlene W
Gesin met tieners

Heerlik ontspan in 'n pragtige en gerieflike huis!

Ons kuier by StruisVogel was heerlik! Sal beslis weer daar wil gaan kuier. Waarde vir geld!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

StruisVogel se terugvoer

Hi Sharlene
Bitter baie dankie vir jou terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Julle is enige tyd weer welkom om by StruisVogel te kom kuier.
Groete
Joy

StruisVogel
Carryn S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carryn S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing!

The house is beautiful and cosy!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

StruisVogel se terugvoer

Hi Carryn,
We really appreciate you taking the time for the feedback. So glad you enjoyed your stay Thank you once again for choosing StruisVogel.
Regards,
Joy

StruisVogel
Lezanne N - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezanne N
Saam met vriende

Dit was heerlik.

Die verblyf is baie netjies en skoon. Ons het heerlik gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

StruisVogel se terugvoer

Hi Lezanne
Baie dankie vir die vriendelike terugvoer. Ons is bly julle het heerlik gekuier.
Groete
Joy

StruisVogel
Freek V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Freek V
Saam met vriende

Baie gesellig en rustige area.

Heerlike plek vir gesellig wees voor die vuurtjie en die warm poel wat jy stook met hout. Sal beslis weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

StruisVogel se terugvoer

Hi Alicia
Baie dankie vir die vriendelike terugvoering. Julle is altyd welkom om weer te kom kuier!!
Groete
Joy

StruisVogel
Nicolene S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolene S
Saam met vriende

Ons het 'n wonderlike naweek gehad.

Die huis was goed ingerig en het alles gehad wat ons benodig het. Lekker naby aan L'Agulhas om die lighuis en nasionale park te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

StruisVogel se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering Nicolene. Ons is baie bly julle het 'n wonderlike naweek in Struisbaai beleef.
Hoop om julle gou weer te huisves.
Groete Joy

StruisVogel
Karen B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Karen B

Heerlike rustige ontspannaweek met goeie geriewe.

Rustige omgewing, die hot tub is 'n wenner. Heerlike kuierstoep, goed toegeruste kombuis en gas help dat nooit sonder warm water is nie, sal graag weer wil kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

StruisVogel se terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike terugvoering.
Julle is altyd welkom om weer te kom kuier!!
Groete Joy

StruisVogel
Henry E - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry E
Saam met vriende

We had very pleasant stay, everything was beautiful and clean.

My mom appreciated the flowers very much. The only suggestion is to maybe get a top sheet, as it was very hot and the duvets made it feel even hotter. It was a very pleasant stay had by all.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

StruisVogel se terugvoer

Thank you for taking the time to give us some feedback. We are glad you had a wonderful stay and will take your suggestion into consideration. Hope to see you soon again.

StruisVogel
Andries S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Topklas.

Joy het aan als gedink vir hierdie kuierplek. Daar is alles wat 'n mens nodig het en in 'n baie lekker stil buurt maar nogsteeds naby genoeg aan die water.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

StruisVogel se terugvoer

Hi Andries, ek is bly julle het die huis geniet. Baie dankie vir die vriendelike terugvoer hoop om julle weer te sien! Groete, Joy.

StruisVogel
Sandra K - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra K
Gesin met tieners

Huis is baie netjies en beslis waarde vir jou geld.

Als wat jy nodig het is in huis. Sal beslis weer soontoe gaan. Kinders het dit netso geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

StruisVogel se terugvoer

Baie dankie vir u vriendelike terugvoer. Ons sien uit daarna om u weer te ontvang met u volgende besoek in Struisbaai.

StruisVogel
Tabitha B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tabitha B
Gesin met klein kinders

A wonderful holiday spot near to the Southern Most tip of Africa.

We had a wonderful stay at StruisVogel. We received detailed instructions on how to get to the house, and how everything worked. And any questions we did have were answered so helpfully and fully (even late at night when we first arrived). We felt very well looked after by the hosts. The venue itself was lovely. We enjoyed the inside and outside braai places, and we all enjoyed the hot tub with a view! Making your own fire inside the tub was just so much fun, and when it rained we could all sit cosy on the stoep looking out at the rain in the lovely warm water. There was also lots to do in the area. We loved the restaurants on the beach, and visited the Southern Most Tip of Africa twice! The house is fully stocked with everything you might need, and there wasn't a moment when I needed something that wasn't there. We could make jaffels, braai and even did potjie one evening. There was also a big TV with both DSTV and Netflix, so the kids were happy when we needed them entertained too. We highly recommend StruisVogel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

StruisVogel se terugvoer

Hi Tabitha
Thank you so much for the lovely feedback. We are so glad to hear that you had a wonderful time in Struisbaai.
Hope to see you soon again!
Regards
Joy

StruisVogel
Vanaf R2 250
R2 250 R1 688
per nag (plek vir 10)
Vanaf R2 250
R2 250 R1 688
per nag (plek vir 10)
Vanaf R2 250
R2 250 R1 688
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Susansingel 27, Oceanview Heights, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94b478f85c2572e5b7c3474fd6d3bfad77b8942b0a6a88ba728e688e15195053b52bdf0b0d0389ebdc536989f339a9d27294?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 250 nouVanaf R1 688 per nag (plek vir 10) 56 5 1 5 27 Susan Crescent Oceanview Heights 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.808007587094 20.040437818415
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem