Kruger tot Canyons Akkommodasie by Struwig Eco Reserve | LekkeSlaap
+24
+24

Struwig Eco Reserve

38 resensies
Wildsplaas
  • Vanaf R1 020 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Struwigsrus, Balule, Hoedspruit, 1380, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Struwig Eco Reserve, waar Afrika steeds wild is, bied 'n sakpas-wegbreek in die eksklusiewe Groot 5-area in die Bosveld langs die Krugerwildtuin.

Verblyf bestaan uit 7 selfsorg-chalets, 'n rugsakreisigerslosies met slaapplek vir 42 gaste en 'n boskamp met slaapplek vir 30 gaste.

Doendinge en geriewe sluit wildritte, begeleide staptoere, toere deur ervare gidse, voëlkyk, selfsorg-chalets, 'n swembad en 'n rolstoelvriendelike eenheid in.

Kom vertel jou stories om die kampvuur, raak aan die slaap met die pragtige geluide van die natuur in die agtergrond en word wakker met die vars lug van die Bosveld om jou.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 38 resensies vir Struwig Eco Reserve
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Struwigsrus, Balule, Hoedspruit, 1380, Mpumalanga
  • Gaste dink Struwig Eco Reserve het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 020
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 020
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 020
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Struwigsrus, Balule, Hoedspruit, 1380, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeCuxFcHHN6GVsapGOMsHgiBsIWGmzwMf74J1WhacHFH2C8AJ2C?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 020  per nag (vir 2 persone) 38 5 1 5 Struwigsrus Balule 1380 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -24.076955555556 31.092725
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za