LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Studio 47 | LekkeSlaap
+28

Studio 47

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Willem Olckers-straat 47, Bothasrus, Despatch, 6220, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Studio 47 is 'n gerieflike en privaat oopplan-tuinkothuis is in die stil buurt, Despatch. Dit word deur die eienaars, wat ook op die perseel bly, bestuur.

Dié rustige tuinkothuis het slaapplek vir 4 gaste en het unieke en ongekunstelde dekor. Die kamer bestaan uit 3 enkelbeddens en 'n driekwartbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer het 'n TV met volledige DStv-kanale. Die kombuisie is met tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie toegerus. Gaste het toegang tot 'n privaat ingang en veilige parkeerplek.

Addo Olifantpark en ander besienswaardighede is net 50 km van Studio 47 B&B af en Port Elizabeth en Jeffreysbaai is 35 km ver.

Slaapplek

’n Bespreking by Studio 47 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Studio 47
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Willem Olckers-straat 47, Bothasrus, Despatch, 6220, Oos-Kaap
  • Gaste dink Studio 47 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Willem Olckers-straat 47, Bothasrus, Despatch, 6220, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADr8C9S9sGzyHndT5wuxQ4zPRakM5wFwPhYgw9tcXmrSghGVABk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (vir 4 persone) 15 5 1 5 47 Willem Olckers Street Bothasrus 6220 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.806528949243 25.450047607944
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!