Studio Apartment 1518 @ 16onBree
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
'n Ekstra stel skoon linne word voorsien. Indien gaste ekstra skoon linne benodig, kan hulle die wasmasjien wat in die ateljee voorsien word, gebruik of die gasheer kontak vir 'n skoon stel teen R350.
Die ateljee het tipe M- en C-kragpunte en gaste moet asb. die regte aansluitproppe saambring.
Geen bottels water word voorsien nie, want die kraanwater is veilig om te gebruik.
Let asb. dat die skoonmaakfooi op die uitklokskoonmaakdiens van toepassing is. Indien gaste addisionele skoonmaakdienste tydens hul verblyf benodig, moet hulle die gasheer asb. kontak om dit tee 'n ekstra koste van R350 te reël.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
16 Bree Street, City Centre, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang