Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Studio Ocean

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4/5

Valerie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 155

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 3 resensies vir Studio Ocean
Netheid
3.3/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
4.0/5
Ria B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria B
Saam met vriende

Ek het 'n uitstekende vakansietyd gehad.

Studio Ocean is 'n baie lekker plekkie. Daar is alles wat mens nodig het en ook lekker naby aan 'n swemstrand. 'n Afdak of skadunet of enige iets in die vorm van koelte vir 'n mens se motor sal 'n groot voordeel wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jessika R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Jessika R
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Baie lekker, sal weer na area toe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ninette D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ninette D
Gesin met tieners

Lekker gebly in 'n rustige oord met mooi uitsig oor die woud.

Die plekkie is klein, maar het alles wat jy nodig het. Die kinders het lekker geswem in die swembad. Die uitsig oor die woud is mooi en dit was baie rustig vir Desember.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Studio Ocean se terugvoer

Dear Ninette,
Thank you for your review. I am glad you enjoyed your stay. Please let me know what was wrong with the cleanliness so that I can take it up with the cleaning team.
Kind regards,
Valerie

Studio Ocean
Vanaf R1 200
R1 200 R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
R1 200 R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
R1 200 R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marsstraat, Marina Glen Resort 39, Marina-strand, 4281, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA244ebc8552b8d66db4329c1f4559ec5fe25af77cda0528a7bfc2eea0a907af2895cca514c2e78314e3497766ee408575a359?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R900 per nag (plek vir 4) 3 5 1 4 Mars Street 39 Marina Glen Resort 4281 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-16:00 09:00 -30.930979 30.302943
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem