LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Studio Sérénité | LekkeSlaap
+42

Studio Sérénité

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ormondestraat 220, Muckleneuk, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R620 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Studio Sérénité is in Muckleneuk, Pretoria geleë en bied gerieflike oornagverblyf.

Verblyf bestaan uit 3 eenhede wat slaapplek vir 6 gaste het.

Studio Sérénité het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Daar is 'n kombuisie wat toegerus is met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolf, yskassie eetgerei en breekware en WiFi en 'n TV met die volle DStv-pakket word ook voorsien. Daar is ook 'n uitsig oor die tuin en 'n privaat sithoekie aan die agterkant.

Huis O!live het 2 gastekamers en elke kamer het 'n dubbelbed. Daar is lugversorging en die volle DStv-pakket en 'n badkamer wat gedeel word. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n kombuisie met tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi word ook voorsien.

Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek en 'n tuin in. Die eenheid is sentraal geleë en omring deur bome. Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Life Groenkloof Hospitaal is net 1,9 km ver en Brooklyn Mall is net 2,3 km ver. Muckleneuk en die omliggende area bied verskeie restaurante en besienswaardighede soos die Austin Roberts-voëlreservaat, die Loftus Versfeld-stadion, die Uniegebou, Kerkplein en The Long March to Freedom by die Groenkloof Natuurreservaat. Studio Sérénité is ook digby Jacaranda Clinic, Affies en Boys High.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Studio Sérénité
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Ormondestraat 220, Muckleneuk, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Studio Sérénité het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R620
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R620
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ormondestraat 220, Muckleneuk, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde7071013bc1c4f4e96d6d1ad2baafd6e064003d080edeaf8ad6a39aaea0e807a56a11eff326bf5b7ae760a06d09536df690?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 26 Ormonde Street Muckleneuk 0181 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.762350701374 28.218447882034
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!