Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huis Olive

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Violy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 44 resensies vir Huis Olive
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ronelle E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle E
Saam met vriende

Puik verblyf.

Het op kort kennisgewing blyplek naby Kloof Hospitaal benodig. So bly ons het die plek gekry. Naby die hospitaal, skoon, netjies en gerieflik. Sal weer daar tuis gaan indien ons wil/moet stad toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V
Saam met vriende

Fantasties.

Baie gelukkig, gaan vir seker weer hier bespreek. Sal hulle vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wihan V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wihan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en goeie waarde vir geld.

Was baie behulpsaam en tegemoetkomend met addisionele hulp en bystand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew R
Gesin met tieners

Lovely unit, that is spacious, clean and comfortable.

We loved our stay and were really comfortable and will definitely stay here again when we return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus J
Gesin met tieners

'n Voreg om hier tuis te gaan.

Fantastiese ligging, vriendelike gasvrou, veilig, rustig en vrede vir die siel. Sal vir seker eerste wees op enige van ons toekomstige reisplanne na Pretoria. Sien gou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann H
Besigheidsreis

Uitstekende gasvrou en verblyf!

Baie lekker blyplek en baie gasvry ontvang!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruth B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruth B
Gesin met tieners

Excellent location, very comfortable space, lovely host!

Our host was very accommodating and went out of their way to be of assistance. We are most appreciative. We had a large, comfortable space which was well set up and hence convenient to stay in.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ankia S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ankia S
Gesin met tieners

Uitmuntend.

Pragtige plekkie, is baie netjies en goed ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurie G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jurie G
Gesin met tieners

Aangenaam.

Ongelukkig was daar slegs een handdoek beskikbaar - ons kon dus nie stort voor vertrek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis Olive se terugvoer

Groot verskoning oor die handdoeke wat ongelukkig in die tuimeldroeër agterweë gebly het! Ek het dit eers besef toe julle dit noem met vertrek. Ek is op die perseel beskikbaar en help graag indien nodig!

Huis Olive
Hendrik V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik V
Gesin met klein kinders

Lekker gebly, mal oor die decor.

Baie lekker gebly. Netjies en skoon.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Méanri E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Méanri E
Saam met vriende

Baie lekker, gemaklik en vriendelike diens.

Verskriklik lekker gebly.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mari L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mari L
Saam met vriende

Fantastiese verblyf.

Pragtige plek. Sal definitief weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petronella M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petronella M

Rustig en 'n baie aangename ervaring.

Moeitelose genot. Pragtige uitsig oor Pretoria. Mooi tuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

Skoon en netjies. Vriendelike diens.

Die kamer was skoon en netjies. WiFi-ontvangs is net sleg.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bonakele M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonakele M
Besigheidsreis

I loved the location and the spaciousness of the room at Huis Olive!

I can bring my family over because of the size of the accommodation and the safe, tranquil location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anita H
Enkelreisiger

Het nie self daar gebly nie.

My skoonseun en sy broer het daar gebly en hulle sê dit is 'n baie oulike plekkie. Rustige atmosfeer en vriendelike personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wendy M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wendy M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly.

Die gasvrou was baie vriendelik en het so elke nou en dan kom inloer. Ons het baie welkom gevoel en ek sal die verblyf aanbeveel.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik oorgebly. Moes naby hospitaal tuisgaan en dit was 'n goeie naby opsie vir ons gewees.

Die verblyf is in 'n rustige veilige omgewing. Verblyf is netjies en skoon. Omgewing is rustig en veilig. Baie naby aan hospitale.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya B

Vriendelik, gemaklik, skoon.

Ons verblyf was baie lekker. Die beddens is gemaklik, genoeg warm komberse, lekker koffie en baie vriendelike diens!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Engela J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautifully located, thoughtfully furnished and safe.

Lovely accommodation. Friendly staff. Will definitely book with them again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudi S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Hoogs aanbeveelbaar, baie goed geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely and peaceful in the midst of the city. Amazing place.

The people who took care of us made sure we were comfortable and were willing to bend over backward. My wife and I would recommend this guest house to anyone needing a good guest house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Braam V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Braam V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly in 'n stil omgewing.

Hulpvaardig en baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zané D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Zané D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kort, maar lekker. Netjies en het backup-krag.

Was netjies en skoon. Kamer is ruim genoeg vir twee. Daar is backup-krag wat dadelik inskop, so geen beurtkrag nie. Veilig en gerieflike parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brenda B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect sleepover when visiting Loftus.

First and foremost, Violy let us check in way before check-in time so that we could collect the keys, drop off our bags and head off to Loftus Stadium for the Boots and All Country Festival with Kip Moore. I had contacted three other establishments when looking for a place and none of them was prepared to help us check in earlier. We were really grateful for that. Huis Olive is safe and really clean. Our little room was very private and had all that we needed. I will highly recommend and will use them again if I ever need to visit Loftus again. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tertius D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius D
Saam met vriende

Baie rustige omgewing sonder enige probleme, het lekker gebly.

Baie gasvry. Mooi tuin en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janie K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janie K
Gesin met klein kinders

Baie vriendelik, netjies, veilig en kinder vriendelik.

Huis Olive is pragtig, netjies, baie veilig en kindervriendelik. Die mense wat ons ontvang het was vreeslik gasvry en vriendelik. Lekker groot grasperk vir die kids om te speel en daar is dubbelkamers wat geheg is aanmekaar vir 'n gesin met klein kindertjies. Omrede hul naby hospitale is, is daar ook nie loadshedding in daardie area nie. So ek sal hul definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wynand B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand B
Besigheidsreis

Excellent.

The stay was tranquil and very nice.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudi S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer.

Ons is regtig baie vriendelik ontvang en die diens was bo gemiddeld goed. Die kamer was ook baie netjies en skoon. Ek kan Huis Olive regtig aanbeveel.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis Olive se terugvoer

Waardeer, dankie Rudi en eggenote! Tot volgende keer....

Huis Olive
Amanda D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Naby hospitaal, stil en veilig.

Dankie aan Schalk wat ons so vriendelik ontvang het.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rae R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rae R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, netjiese, gemaklike kamers.

Die plek is pragtig. Die enigste probleem was om hulle te vind. Die plek is nie ordentlik gemerk sodat 'n mens dit in die donker kan vind nie - ek dink dit sou selfs in die dag moeilik gewees het. Verder as jy hulle naam intik op Google Maps kan jy hulle ook nie vind nie. Ons het eers na Olive House gery in Hennopspark omdat dit die enigste naam was wat ons kon vind wat min of meer soos Huis Olive klink al is dit Engels. Ek het die eienaar probeer skakel maar die foon was nie aan nie. Daarna het ons maar op die emails ingegaan en die adres gaan soek en dus op die einde van die dag soontoe gery maar omdat dit so swak gemerk is het ons eers 5 keer verby gery voordat ons einde ten laaste gestop het by 'n hek waar ons mense kon sien in hulle kombuis en toe maar vir hulle gevra het en toe is dit Huis Olive. Die adres wat op die email is het ons heeltyd na 'n leë erf geneem reg langsaan die gastehuise. Dit sal goed wees as die eienaar asseblief kan help om sy profiel op Google my Business te laai sodat dit gelys is en maklik gevind kan word op Google Maps. Die verblyf was dus fantasties, maar dit was 'n nagmerrie om hulle te vind.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis Olive se terugvoer

Hallo Rae, baie dankie vir jou advies en mooi resensie. Ek is so jammer, nie besef jul het so gesukkel nie. Jy het nog die middag laat weet jul kom eers laat in. En 20:30 het jy op Whatsapp laat weet julle is by die garage deure. Ons adres het slegs 2 yster skuifhekke. 'n Lang een bo en die gryse wat presies op die pin is. Verskoning dat ek soms net nie beskikbaar is om gou of betyds op n oproep te reageer nie. Ek sal altyd probeer terug antwoord sodra ek kan.

Op die webtuiste is ons Huis Olive, wat ook op Google wys na Muckleneuk, Pretoria. Daar is 'n "location pin" asook die korrekte adres op die webtuiste, waar jul bespreek het. Hennopspark is in Centurion in die suide van die stad. Dus vra ek verskoning vir die onnodige verwarring.

26 Ormonde St is geleë op die hoek van Ormonde- en Klip straat in Muckleneuk. Die erf is 'n langerige erf wat verder af strek. Daar is 2 ingange in dieselfde muur. Ek het 'n groen lap om 'n boom in die straatjie reg by die korrekte ingang met grys skuifhek.

Volgende keer ry jul darem presies na hiérdie Huis Olive.

Baie dankie dat jul oorgebly het. Tot volgende keer. Groete

Huis Olive
Ina D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina D
Enkelreisiger

Perfekte verblyf naby Life Groenkloof Hospitaal.

Ideale verblyf naby Life Groenkloof Hospitaal. Vriendelike gasheer het my onmiddellik veilig en gerus gestel.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis Olive se terugvoer

Dankie dat jy ons gekies en veilig gevoel het, Ina. Bly jou tydjie alleen hier was gerieflik en aangenaam.

Huis Olive
Francois S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vinnige oorslaap.

Baie vriendelik ontvang. Sal net voorstel dat daar 'n bordjie opgesit word wat dui dat dit 'n gemeenskaplike badkamer is. Ons het so bietjie met 'n skok agtergekom dis 'n gedeelde badkamer in die oggendure en ons handdoeke verloor in die proses.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis Olive se terugvoer

Dankie dat jul in ons est Belle oornag het in November Franscois! So jammer oor die verwarring. Veilig, welkom en gemaklik is uiteraard ons doel. Soos genoem in die beskrywing op die blad, deel die 2 kamers die stortkamer slégs indien daar gaste in beide is. Algemeen word beide verkieslik as ñ eenheid saambespreek vir ñ gesin of groep van 4. Aangesien ons ander kamers volbespreek was die nag, is ñ enkeldame langs julle in La Vie geplaas die aand, wat dan die stortkamer deel. Ek probeer wel om dit te vermy. Elke kamer kry ook eie handdoeke, dus vra ek groot verskoning oor die misverstand. Ek is gesteld op ñ vinnige verwelkoming met deel van dié info, maar was self uitstedig die tyd en dit is nagelaat. Jammer. Sal beslis ñ teken aanbring ter info, asook jul bederf met die volgende besoek!

Huis Olive
Charne B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne B

Baie vriendelike gasheer en het ons so tuis laat voel.

Ligging van gastehuis was naby die hospitaal. Baie mooi skoon en veilig gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerdie F - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerdie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing. Gasvrye ontvangs. Sal beslis weer van Huis Olive gebruik maak.

Waarde vir geld en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvonne V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!!

Netjies, skoon en veilig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig. Skoon, warm stort en lekker bed.

Ons is hartlik verwelkom. Dit is 'n rustige area, naby Brooklyn Mall & Square maar stil. Ons het ook baie veilig gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tumelo M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tumelo M
Saam met vriende

Good.

I had a good time. I'm hoping to visit this place next time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharlene P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharlene P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike plek.

Dit is n baie oulike plek baie skoon en netjies. Ons was saam ons kinders daar gewees, het nie omgegee om die badkamer te deel, maar as daar ander mense is werk 1 badkamer nie. Die studio is opk baie oulik skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis Olive se terugvoer

Baie dankie, Sharlene.
Ek verstaan.
Ja, ons hou die vleuel met 2 aparte kamers meestal vir persone wat mekaar ken of spesifiek vra om net apart te slaap.
Andersins is net 1 kamer alleen dus ñ en-suite.
Julle groep was gesellig en vriendelik!

Huis Olive
Charmain J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charmain J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant host, was very accommodating.

Positive criticism. Would have liked more privacy. Sharing bathroom and kitchen with others. Wifi still didn't connect after a call out. But overall I love the host, she is super friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wouter V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter V
Enkelreisiger

Die kuier was baie huislik. Die eenheid is goed en smaakvol ingerig.

Ek sal Studio Sérénité aan my vriende aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Geleë naby hospitale en winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louisa M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en privaat.

Lekker naby Zuid Afrikaanse- en Groenkloof-hospitale. Veilige parkering. Goed ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R750
R750 R563
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R750 R563
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R750 R563
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ormondestraat 220, Muckleneuk, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde7071013bc1c4f4e96d6d1ad2baafd6e064003d080edeaf8ad6a39aaea0e807a56a11eff326bf5b7ae760a06d09536df690?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R563 per nag (plek vir 2) 44 5 1 5 26 Ormonde Street Muckleneuk 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.762439871308 28.21834592404
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem