LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+25

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Marna O
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Safe, private and clean. We had a wonderful stay. Lovely little gem in a safe neighbourhood. The unit was very clean, private and tastefully decorated. Everything you need for a wonderful stay. The owner is welcoming and very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Huislik. Sal definitief die plekkie aanbeveel. Elize is baie vriendelik en die plek is stil en privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrie D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Beslis 'n moet as jy in Pretoria wil oorbly. Yes yes yes! Die maklike inboek na 800 km en stadsverkeer was 'n bonus, geen gesukkel, plek maklik om te kry. Silwer skoon met alles wat nodig is, baie veilig en rustige omgewing, en die woonstel is baie privaat. Gasvrou het heeltyd met ons gekommunikeer op WhatsApp. Ons het al in baie plekke gebly aangesien my man baie weg werk, en dit is een van die bestes nog. Sal beslis weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hybre V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Sal altyd terugkeer. Baie netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rinette V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Was aangenaam verras. Skoon, mooi, netjies en gerieflik. Lieflike verblyf. Skoon, netjies, modern met alles wat nodig is. Eienaar het ook baie mooi gekommunikeer met instruksies. Ons het omtrent net daar oornag vir twee nagte. Die plekkie is wel goed ingerig vir iemand wat meer tyd daar sal spandeer met 'n air fryer, goeie kwaliteit eetgerei, strykyster en alles wat nodig is om verblyf gemaklik en gerieflik te maak. Sal enige tyd weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Studio@1282
Dit is altyd 'n plesier met gaste soos julle. Dankie dat julle die studio netjies agtergelaat het. Julle is altyd welkom terug.

Jennica S
Kort verblyf
5.0
Jun 2026

Excellent, would highly recommend. Everything at Studio@1282 was comfortable, clean, and overall excellent quality and value for money. I loved the quiet area and the care shown to my two dogs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Studio@1282
It was a pleasure hosting you and your pets. Thank you for your support, you are welcome anytime. Your pets are well behaved and just a pleasure to have around.

Jennica S
Kort verblyf
5.0
Jun 2026

Wonderful stay. Everything was spot-on! The studio is clean, well-furnished, perfectly located and overall excellent. Would gladly return any time. Thank you for the hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kai H
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Lovely place to stay, very clean and safe! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maricka H
1 nag
5.0
Des 2025

Skoon, uitstekend toegerus - ideaal vir oorbly of lankbly. Tweede keer se oorstop, wens net dit was vir langer as 'n oornag! Lieflik ruim, skoon, fantasties toegerus selfs vir 'n paar dae se bly. Die omgewing is rustig en veilig, lekker area om ook 'n stappie in te kry as jy die tyd het, tog naby die N1 vir reisigers. In- en uitklok is maklik, en die gasvrou was baie behulpsaam. Sal dit vir enigiemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celest P
1 nag
5.0
Nov 2025

Gerieflik, netjies, puik waarde vir geld, ideaal geleë. So gerieflik, netjies, en alles wat jy nodig het. Die fynste detail in ag geneem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

1282 Cunningham Avenue, Waverley, Pretoria, 0135, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6976c62b91aa34eba48c1356a859f57442482b132e7d24d4269684d7f3f802e11cbde039f74d49da8704dc24f68b8f7fb0af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 54 5 1 5 1282 Cunningham Avenue Waverley 0135 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.702173060829 28.252777388625
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang