Stukkie Genade
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Groningenstraat 2, Kabega Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6025, Oos-Kaap
- Vanaf R550 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Stukkie Genade is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is ideaal vir 'n paartjie, enkel- en sakereisigers.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n aparte badkamer. Die slaaparea het 2 driekwartbeddens en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die woonstel het ook 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas-vrieskas toegerus is en 'n etenstafel met sitplek vir 2 het. Daar is ook 'n platskerm-TV met DStv-kanale en gratis WiFi.
Buite is daar 'n lieflike tuin met sitplek en draagbare braaigeriewe. Die woonstel is gerieflik langs die N2 geleë en die strande, winkels, restaurante en besienswaardighede is net 'n entjie se ry ver.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Karen Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Groningenstraat 2, Kabega Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6025, Oos-Kaap
- Gaste dink Stukkie Genade het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Groningenstraat 2, Kabega Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6025, Oos-Kaap