Stukkie Stilte Berghuis
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R33, Portion 13 Doornkom, Modimolle (Nylstroom), 0510, Limpopo
- Vanaf R800 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Stukkie Stilte Berghuis is 32 km vanaf Modimolle (Nylstroom) op 'n beesplaas in die hartjie van die Waterberg-streek en bied 'n lekker plaaswegbreek.
Die berghuis gebruik slegs sonkrag vir ligte en 'n houtgestookte donkie vir warm water in die badkamer. Dit bied slaapplek vir 7 gaste en het 2 slaapkamers, 'n badkamer, 'n kombuis, 'n leefkamer en 'n stoep. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte bed en 'n dubbelbed, terwyl die tweede kamer ingerig is met 'n enkelbed en 'n stapelbed. Die badkamer is toegerus met 'n bad, wasbak en aparte toilet.
Warm water is slegs in die badkamer beskikbaar en word voorsien deur 'n houtgestookte donkie. Die eenheid het 'n boma met braaigeriewe. Maaltye kan by die etenstafel geniet word.
Doendinge in die omgewing sluit in voëlkyk, stap en fietsry.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Diane Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 18
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Off the R33, Portion 13 Doornkom, Modimolle (Nylstroom), 0510, Limpopo
- Gaste dink Stukkie Stilte Berghuis het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R33, Portion 13 Doornkom, Modimolle (Nylstroom), 0510, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang