LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Stumble Inn Self-catering Accommodation | LekkeSlaap
+119

Stumble Inn Self-catering Accommodation

  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoogstraat 181, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R680 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Stumble Inn Self-catering Accommodation is in Vryheid in KwaZulu-Natal se noorde geleë. Dis lekker naby die middedorp, gholfbaan en winkelsentrums.

Ons het 3 dubbel-eenhede en 1 gesinseenheid met slaapplek vir 5 mense. Elke eenheid is goed toegerus en beskik oor 'n kombuis met 'n stoof, oond, stoof, yskas, broodrooster, ketel en 'n mikrogolfoond. Verder het elke eenheid 'n sitarea en 'n TV, en 'n badkamer met 'n stort.

Ons het 'n boorgat op die perseel so ons is nie afhanklik van die munisipale watertoevoer nie. Die boorgat voorsien drinkbare water.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 12 resensies vir Stumble Inn Self-catering Accommodation
Netheid
4.4/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Hoogstraat 181, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Stumble Inn Self-catering Accommodation het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vryheid KwaZulu-Natal
Vanaf R680
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R680
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoogstraat 181, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABo4VfxOFHTfeHKv1Od8iXQO3OIjXzO2r26vTB14WenbFV0IhWY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R680  per nag (vir 2 persone) 12 5 1 5 181 Hoog Street Vryheid 3100 KwaZulu-Natal 086 999 0018 12:00-20:00 09:00 -27.763330695385 30.790948122739
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!