Pick your preferred language

English

Afrikaans

+24
Selfsorg in Umhlanga

Stunning Studio @ Breakers Resort

2 gaste

0 slaapkamers

1 bed

2 badkamers

  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 88 Lagoon Drive, Breakers Resort, Umhlanga, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Stunning Studio @ Breakers Resort is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n pragtige kusoordkompleks in Umhlanga. Dit is 'n goeie keuse vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek waar hulle verskeie geriewe kan geniet.

Die woonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 'n oopplan-slaaparea en 2 badkamers. Die slaaparea is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die eerste badkamer is toegerus met 'n bad, terwyl die tweede badkamer 'n stort, wasbak en toilet het. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n lessenaar, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n bekoorlike balkon en verskeie geriewe op die perseel geniet, soos 2 swembaddens, buitesitareas, 'n spa, 'n gimnasium, 'n putt-putt-baan en 'n 24-uur-ontvangs. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike winkels en restaurante is naby. King Shaka Internasionale Lughawe is ongeveer 18 km weg.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Wasmasjien

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

First Private Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 45

Resensies 3

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • 88 Lagoon Drive, Breakers Resort, Umhlanga, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 814
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 814
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 814
per nag (plek vir 2)
Bespreek

88 Lagoon Drive, Breakers Resort, Umhlanga, 4399, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA299cfb4ba57294bd4a3eadd7dc2a590f8facc4eb8f4b52144b4adc294b48b490755d60933931f2b1472d203fd35b8e30df96?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 814 per nag, vir 2 mense 88 Lagoon Drive Breakers Resort 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -29.714325055027 31.09243545271

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang