Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stutterheim Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geotsch-straat, Planknek 6, Mokopane, 0600, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Stutterheim Lodge is in Mokopane geleë en bied gerieflike verblyf in 'n bekoorlike en ontspannende bosveld-atmosfeer. Mokopane is in die Waterberge geleë. Dié streek het 'n betowerende landskap met onontdekte berguitsigte, diep klowe, ou rotskuns, helder strome en grasvlaktes volop met inheemse plantegroei, voëllewe en wild, insluitend die Groot 5.

Dié lodge bied verblyf in gesinseenhede, enkelkamers of selfsorg-eenhede. Elke eenheid het lugversorging, 'n TV met DStv en privaat badkamers. Sommige van die eenhede het braaigeriewe en 'n goed toegeruste kombuis vir selfsorg-behoeftes.

Gaste kan afkoel in die gemeenskaplike swembad of die braai in die grasdak-lapa benut. Daar is 'n restaurant op die perseel.

Waterberg is 'n bekende safari bestemming met verskeie wildreservate wat na alle behoeftes omsien en sakpas is. Ander doendinge in die omgewing sluit gholf, visvang, voëlkyk en interaksies met olifante in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Kantoorgeriewe
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

2.4 uit 5van 2 resensies vir Stutterheim Lodge
Netheid
3.0/5
Diens
2.0/5
Ligging
2.0/5
Veiligheid
2.5/5
Waarde vir geld
2.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.4/5

Werny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 6

Ligging

  • Geotsch-straat, Planknek 6, Mokopane, 0600, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geotsch-straat, Planknek 6, Mokopane, 0600, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76Y01ySimKDIZ8xEhGsIAYxXyobiLIdBqGWdaqNs5gCFmuk5rH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 2 5 1 3 Geotsch Street Planknek 6 0600 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.189176712427 29.049471616745
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem