Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stutterheim Lodge

Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.4/5

Werny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

2.4 uit 5van 2 resensies vir Stutterheim Lodge
Netheid
3.0/5
Diens
2.0/5
Ligging
2.0/5
Veiligheid
2.5/5
Waarde vir geld
2.5/5
Adriaan C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Adriaan C
Besigheidsreis

Goeie ontvangs.

Die manne wat langs my kamer gebraai het was raserig en die kamer was nie klank dig nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eduard L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Eduard L
Gesin met klein kinders

Te veel belowe en te min gelewer.

Dit was vir my onaangenaam om na 'n vol dag se ry by 'n lodge aan te kom waar ons nie kon eet nie en die diensbestuurder en sy pelle so dronk was dat hulle in mekaar se karre vasgery het helder oor dag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stutterheim Lodge se terugvoer

Beste Eduard,

Ek is verskriklik jammer oor die onaangenaamheid wat julle ondervind het hier by ons lodge, ek wens net julle kon my ingelig het oor die situasie wat ek dadelik sou hanteer. Dit was glad nie ons personeel nie, maar gaste wat tuisgegaan het die betrokke naweek. Ek vra weereens om verskoning.

Wat die etes aanbetref, moet reëlings vooraf getref word. Sover my kennis strek, het julle net gevra vir aanwysings na restaurante en nie van die braaigeriewe gebruik wou maak nie.

Ek hoop ons kan die onaangenaamheid agter ons sit.

Groete,
Stutterheim Lodge

Stutterheim Lodge
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 52 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geotsch-straat, Planknek 6, Mokopane, 0600, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76Y01ySimKDIZ8xEhGsIAYxXyobiLIdBqGWdaqNs5gCFmuk5rH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 2 5 1 3 Geotsch Street Planknek 6 0600 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.189176712427 29.049471616745
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem