Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stuurmansfontein Corbelled House

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 17 resensies vir Stuurmansfontein Corbelled House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Steve T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve T
Saam met vriende

Pragtig. Geskiedenis ingebou in blyplek. Uniek.

Is hartlik ontvang. Veilig. Harde omgewing. Mense wat daar gebly het is bewonderingswaardig. Stil, rustig, sterre pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die mooiste plek waar jou siel kan rus!

Stuurmansfontein is 'n plekkie wat onder jou vel inkruip! Die vrede en rustigheid wat jy ervaar, met die mooiste sterre in die aande is onvervangbaar. Piet en Charmaine doen soveel moeite om jou tuis te laat voel! Ons is bederf elke dag met 'n varsgebakte suurdeegbroodjie! Dis so lekker om ook die geskiedenis te ervaar van die Korbeelhuisies, dis vir enige een 'n moet om dit te gaan beleef!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Darrell J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darrell J
Saam met vriende

Perfect getaway.

Really enjoying staying in an off-grid, quiet and historic building. The place was clean and serviced and the home baked bread was a welcome surprise. The farm is beautiful and perfect for walks and for kids to explore. I'll be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew G

Magnificent.

Piece of paradise and solitude.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Gesin met klein kinders

Wat 'n unieke belewenis en 'n moet vir almal wat in geskiedenis belangstel.

Die ervaring wat moontlik gemaak word deur Charmaine is 'n eenmaal-in-'n-lewe ervaring. Die detail van die meubels en bybehore asook alles om die verblyf so gerieflik moontlik te maak is uitsonders. Die stilte is iets wat ek baie lanklaas beleef het. Na so 'n besoek raak 'n mens nederig dankbaar vir die gemak van ons eie huise.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alexandra S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexandra S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Magical.

If you want to disconnect from the real world and experience the true magic of old-world Karoo charm, this is the perfect place, simply spectacular!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike ervaring.

Stilte, atmosfeer, unieke ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruth P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ruth P
Saam met eggenoot / lewensmaat

A Spectacular House in the Karoo.

What a special building in the beautiful Karoo. The house has been decorated with such style and care with fresh flowers and bunches of herbs. No cell signal or electricity meant we could fully switch off and relax. Thank you Charmaine for making our stay magical!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jennifer L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer L
Saam met eggenoot / lewensmaat

An experience!

Incredible getaway in a breathtaking and magnificent tranquil setting in the heart of the Karoo! The Corbelled house has an authentic historical feel, excellently laid out and equipped with all the creature comforts. The hosts were friendly, considerate and thoughtful in making your stay with them memorable! The Stuurmansfontein Corbelled house has something for everyone to do and enjoy whether you are busy bodies like us or just want to enjoy the peaceful atmosphere on the private property to see and enjoy! There are many walking, mtb, and driving routes. The property has a lovely braai area outside enclosed by a "muisbos kraal" with plenty of seating and shelter for both winter and summer with seating where guests can enjoy their morning coffee, sandwiches or evening sundowners from around the fire. In the evening you are mesmerized by the milky way and sounds from the animal's settling down for the night. We will definitely recommend Stuurmansfontein Corbelled house as a must visit for anyone who loves history, the outdoors or who wants to get away from the hustle and bustle of the city. Can't wait to visit again very soon! Thank you Charmaine for your incredible hospitality and for making our stay magical!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid, geskiedenis en stêrre!

Corbelled house was ongelooflik. Ons kan nie wag om weer te besoek dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizna C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna C
Enkelreisiger

Magic! In die pragtige Karoo.

Wat 'n belewenis om in die Korbeelhuis te kon bly: van aankoms (en selfs onderweg) tot vertrek was alles perfek - die 24 + 5 km vanaf die grootpad tot Stuurmansfontein was opwinded pragtig, die ontvangs en verwelkoming hartlik, en die Karoo-donderstorm en reën dramaties. Die huis (nasionale monument) is pragtig bewaar en skoon, smaakvol en goed ingerig, en alles wat nodig is om gerieflik, maar outentiek te leef is daar. Genoeg vars fonteinwater, droë vuurmaakhout, kerse en vuurhoutjies en selfs 2 groot herlaaibare lanterns om saans beter te kan sien maak die lewe maklik; daar was ys in die vrieskas vir 'n moeë weermag. Die sterrehemel, veldgeluide saans en sonsopkoms is soos 'n 4D fliek. My verblyf weg van 'n gewoel was onwerklik lekker: kon ontspan en leef in die oomblik terwyl ek oor groot sake kon dink. 5 sterre!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stuurmansfontein Corbelled House se terugvoer

Elizna, baie dankie. Dit was heerlik met jou op die plaas.

Stuurmansfontein Corbelled House
Jeandre H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeandre H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Los jou moderne lewe agter en kom skakel af.

Geen elektrisiteit of selfoonopvangs nie, presies wat ons gesoek het. Omring deur die pragtige Karoo met skape wat kom water drink en die rustigheid wat jy geensins in die stad gaan kry nie. Jy kan jouself hoor dink en die sonsondergang en opkoms is onbeskryflik hier. Die sterre was ontelbaar baie en dit was 'n ongelooflike ondervinding. So as jy bietjie wil wegbreek van die stad se gejaag en 'n slag net wil afskakel en rus is hierdie die plek vir jou. Charmaine het oral roosmaryn opgehang wat die hele plek gevul het met die heerlikste reuk en die huisie is baie smaaklik gedoen met alles wat jy kan nodig hê. Die buitestort was 'n belewenis en ons gaan verseker weer hier kom rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stuurmansfontein Corbelled House se terugvoer

Baie dankie Jeandre, kom kuier weer. Julle is baie welkom.

Stuurmansfontein Corbelled House
Nelius V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nelius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlik.

Het twee jaar gelede by Stuurmansfontein gebly en dit was 'n baie besondere ervaring, want met geen elektrisiteit (net gas, kerse en lampe), en geen selfoonopvangs en WiFi, en die afgesonderdheid met eindelose Karoo-uitsigte is dit 'n plek van stilte, vrede, sterre en veiligheid sonder gelyke. Die huisie is smaakvol gerestoureer met al die geriewe wat 'n mens verlang, veral die braaiplek. Toe die geleentheid weer opduik om hier oor te bly, was die huisie gelukkig beskikbaar. Die kontras tussen die bruin drooggeteisterde Karoo van twee jaar gelede, wat nou so groen is na die fantastiese reën wat die afgelope tyd daar geval het, kon nie meer dramaties gewees het nie. Charmaine is 'n wonderlike gasvrou en die mandjie vol Karoo-skaaptjops, wors, slaai, broodjie en koeksisters was iets besonders. Stuurmansfontein kan sonder enige voorbehoud aanbeveel word vir 'n ervaring sonder gelyke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carol H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n ongelooflike ervaring met rus, vrede en natuurskoon. Die huis is 'n pragtige bewaarde erfenis, goed toegerus en gerieflik.

Dankie vir die gasvryheid en bewaring van 'n stukkie van ons geskiedenis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stuurmansfontein Corbelled House se terugvoer

Bly julle het lekker gebly. Dankie!

Stuurmansfontein Corbelled House
Adv V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adv V
Saam met vriende

Ongelooflik.

Baie goed toegerus en smaakvol. 'n Uitsonderlike ervaring. Kan sterk aan beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stuurmansfontein Corbelled House se terugvoer

Baie dankie.

Stuurmansfontein Corbelled House
Dirkie V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirkie V
Gesin met tieners

Avontuur.

Unieke ondervinding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sabastian M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sabastian M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, mooi plek, met vars blomme en kruie in die huis.

Fantastiese vars blomme in die kamer en vars kruie in die kombuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stuurmansfontein Corbelled House se terugvoer

Baie dankie, Sabastian!

Stuurmansfontein Corbelled House
Vanaf
R4 595
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R4 595
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R4 595
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stuurmansfontein Corbelled House, Stuurmansfontein Plaas, langs die R63, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb89582e74aeedf27588f4a93ed5ac0aac604bc62c1ecd4e5a4a1ad6d43f73937cd3917065928c06213c59ae621a7b1b3dcb5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 595 per nag, vir 6 mense 17 5 1 5 Stuurmansfontein Corbelled House Farm Stuurmansfontein, off R63 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.932547816061 21.692312216516
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem