Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n 30 km-grondpad na die verblyf lei en dat gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle inklok, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede mag verander.
Die huis is onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk en het nie elektrisiteit, selfsoonsein of WiFi nie.
Kerse en gaslampe voorsien beligting en daar is 'n gasstoof en 'n gasyskas.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Stuurmansfontein Corbelled House, Farm Stuurmansfontein, off R63, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang