+25

Stylish 2BR

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Norfolk Road, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 580 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Stylish 2BR is 'n moderne selfsorgwoonstel, ideaal geleë in Seepunt, Kaapstad, slegs 100 m van die strand af. Die woonstel vorm deel van 'n nuutgeboude, argitektonies ontwerpte ontwikkeling wat kontemporêre styl met gemak en gerief kombineer, wat dit 'n ideale basis maak om die Atlantiese kus en die lewendige stad te verken.

Die woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, elk met 'n dubbelbed. Beide badkamers is toegerus met 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Daar is 'n klein eetkamertafel, en die sitkamer het 'n rusbank en 'n slim-TV. WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei na 'n patio met buitesitplek.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike dakdek met 'n swembad met panoramiese uitsigte oor Tafelberg en die Atlantiese Oseaan. Bykomende geriewe op die perseel sluit in veilige betaalde parkering, 'n gimnasium, gemeenskaplike sitkamers, gedeelde werkruimtes, privaat raadsale en selfdiens-wasserygeriewe. Die gewilde promenade is naby en is ideaal vir stap, draf of om die sonsondergang oor die see te geniet.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Fluentliving - Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 47

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • 6 Norfolk Road, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 580
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 580
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 580
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Norfolk Road, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b84ef3851abca9b735930730a38def7e971e6ae6011a2b6cedae93c20b38590366fff259b2fabec77a8aaccde13732392f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 580 per nag, vir 4 mense 6 Norfolk Road Cape Town 8060 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.9110029 18.3923004

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang