LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Stylish Modern Holiday Home | LekkeSlaap
+16

Stylish Modern Holiday Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zimbali Wedge-landgoed 55, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Stylish Modern Holiday Home is 'n moderne selfsorghuis op die nuwe Zimbali Wedge-landgoed aan KwaZulu-Natal se Noordkus. Dié veilige, residensiële landgoed is sowat 3 minute se ry van Ballito se strande af en die landgoed het 'n swembad en winkels.

Dié stylvolle huis is pragtig versier en ontwerp deur 'n binnenshuise ontwerper. Dit bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed.

Die leefarea het lugversorging. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste in die eetarea. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV en daar is 'n privaat tuintjie waarvan gaste gebruik kan maak.

Slaapplek

’n Bespreking by Stylish Modern Holiday Home sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Zimbali Wedge-landgoed 55, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Dolfynkus KwaZulu-Natal
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zimbali Wedge-landgoed 55, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASnyruuvhPtheCTkLQbFAkgutOOrxBGrMUMB5JbeKaf0kKydZnh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 000  per nag (plek vir 6) 55 Zimbali Wedge Estate Ballito 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.541653317082 31.195028147205
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!