Stylish Modern Holiday Home
6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 55 Zimbali Wedge Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Stylish Modern Holiday Home is 'n moderne selfsorghuis op die nuwe Zimbali Wedge-landgoed aan KwaZulu-Natal se Noordkus. Dié veilige, residensiële landgoed is sowat 3 minute se ry van Ballito se strande af en die landgoed het 'n swembad en winkels.
Dié stylvolle huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed.
Die huis beskik oor 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea met lugversorging. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, ketel, broodrooster, oond, stoof en 'n yskas toegerus. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste in die eetarea. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV en gaste het ook toegang tot 'n privaat tuintjie.
Die verblyf het ook 'n rugsteunkragstelsel wat die noodsaaklike toestelle tydens beurtkrag aanhou.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Amy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 55 Zimbali Wedge Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Stylish Modern Holiday Home het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
55 Zimbali Wedge Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang