Stylish Tokyo Studio
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Loop Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R1 008 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Stylish Tokyo Studio is 'n moderne ateljeewoonstel in 'n luukse gebou in die hartjie van Kaapstad se Sentrale Sakekern. Die woonstel is geskik vir enkelreisigers of paartjies en bied 'n sjiek stedelike toevlugsoord met toegang tot premium geriewe.
Die ateljee bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, skottelgoedwasser, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die leefarea beskik oor 'n lessenaar, gemaklike sitplek en 'n TV.
Gaste het toegang tot 'n dakswembad en braai-area, wat die ideale plek bied om te ontspan terwyl hulle panoramiese uitsigte oor die stad geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Soughted Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 40
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Loop Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Loop Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang