Stylish Villa

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Stylish Villa is in die middel van die gewilde De Waterkant Village geleë. Dit is 'n historiese, outentieke buurt in Kaapstad. Geniet die skouspelagtige uitsig op Tafelberg van die dakterras af. Die Atlantiese Oseaan en Robbeneiland is ook sigbaar oor die pragtige plataanbome van die dak af.

Gaste het totale privaatheid gedurende hul verblyf met toegang tot die hele huis. Dié pragtige en eksklusiewe blyplek in Kaapstad behoort nét aan jou gedurende jou verblyf. Die huis het 3 fantastiese vlakke waar jy die egte De Waterkant-leefstyl kan ervaar en geniet.

Die weelde van Afrika word deur die kunswerk van Nelson Mandela op die grondvloer beklemtoon. Die hoofslaapkamer op die eerste verdieping het 'n romantiese en suite-badkamer. Jy sal dalk al jou tyd op die dak in die Jacuzzi wil deurbring, want hiér sal jy die beste uitsigte oor Kaapstad geniet.

Daar is geriewe en dienste soos ontbyt, iemand wat vir jou inkopies doen, 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi en skoonmaakdienste beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Stylish Villa sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Skoonheidskliniek
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Kantoorgeriewe
  •  Rekenaar Netwerklewering
  •  Internet
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Stylish Villa gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za