LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Stylus Self-catering | LekkeSlaap
+16

Stylus Self-catering

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir Stylus Self-catering
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Neeltje C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neeltje C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en bekostigbaar.

Edna is 'n fantastiese gasvrou! Het ons dadelik tuis laat voel, het ons selfs tegemoet gekom om ons (4 gaste ) in haar twee splinternuwe eenhede te plaas. Die eenhede is splinternuut, pragtig en stylvol. Die bed het verskriklik lekker geslaap. Gaan definitief weer van die verblyf gebruik maak in die nabye toekoms aangesien ons gereeld Polokwane toe gaan.

Stylus Self-catering's terugvoer

Hi Neeltjie
Dankie vir die resensie, ek is bly julle het die kuiertjie by ons geniet. Dit was regtig lekker om jul almal te ontmoet en leer ken. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien. Lekker daggie, Edna.

Stylus Self-catering
Mariaan D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariaan D
Gesin met klein kinders

Baie veilig, netjies, silwerskoon, kleinerig, lekker geslaap.

Sien sterre.

Stylus Self-catering's terugvoer

Hi Mariaan,
Was gaaf om jul te ontmoet. Baie dankie vir die resensie, baie bly julle het die verblyf aangenaam gevind.
Lekker dag!
Edna

Stylus Self-catering
Lisa H - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa H
Besigheidsreis

Ek sal definitief weer by Stylus oorbly.

Baie vriendelike diens. Rustige omgewing en baie goeie waarde vir geld. Alles wat mens nodig het, is daar.

Stylus Self-catering's terugvoer

Hi Lisa,

Dit was lekker om jou te ontmoet en hoop om jou sommer gou weer te sien! Lekker dag!
Edna

Stylus Self-catering
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Zyl Slabbert-straat 76, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a4si4S5ajdL6sqfEnfalezDibjfh9I0qffNgec5ArLES7dFaJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 76 Van Zyl Slabbert Street Polokwane 0699 Limpopo 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -23.91488225969 29.474606093254
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!