Su Casa B&B
3 resensies
B&B
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Circular-rylaan 150, Charlo, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Su Casa B&B bied gerieflike verblyf in Port Elizabeth. Dit is naby verskeie strande, Kragga Kama Wildpark, Boardwalk Casino en Bayworld.
Daar is slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers met 'n gemeenskaplike eetarea en volledig toegeruste kombuis. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n aparte badkamer met 'n bad. Ander geriewe sluit 'n swembad, gratis WiFi, braaigeriewe, TV met DStv en parkeerplek op die perseel in.
Doendinge in die omgewing sluit gholf, staproetes, swem, visvang, windbranderplankry, duik en seil in.
Kenmerke
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Wildritte
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
4.6 uit 5van 3 resensies vir Su Casa B&B
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5
Ligging
- Circular-rylaan 150, Charlo, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
- Gaste dink Su Casa B&B het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Port Elizabeth Oos-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Circular-rylaan 150, Charlo, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom