LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Su Casa B&B | LekkeSlaap
+32

Su Casa B&B

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 3 resensies vir Su Casa B&B
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5
Pieter M - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter M
Besigheidsreis

Beste gasvrou.

'n Gasvrou 1000. Was bereid om vir ons aandete te maak, lekker oor politiek gesels en dan nog my toiletsakkie agter aan my te ry.

Su Casa B&B's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering, jy is n wonderlike mense.

Su Casa B&B
Kobus E - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus E
Enkelreisiger

Baie gaaf en probeer regtig van hulp wees.

Sien sterre.

Anton V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf.

Die gasvrou Sharifa was die gasvryheid self en het ons met gul hartlikheid ontvang. Sy het 'n heerlike ontbyt voorgesit en ons het ons verblyf baie geniet.

Su Casa B&B's terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons sien uit om julle weer te sien by Su Casa .

Su Casa B&B
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Circular-rylaan 150 , Charlo, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATr5IMP1bbesjapfjYGkNnLQGOgYwe1F3kpzfIpbHivz0eoNXqf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 150 Circular Drive Charlo 6070 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.979123678378 25.536404103041
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!