3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Boardwalk Road, Summerstrand, Gqeberha, 6001, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sucasa @ BellaMare is 'n lieflike, knus selfsorg-vakansiewoonstel in Bella Mare, Somerstrand, Gqeberha. Dit bied slaapplek aan 3 gaste wat 'n gerieflike wegbreek soek.
Dié woonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea beskik oor 'n etenstafel, 'n gemaklike enkelslaapbank en 'n TV. WiFi is beskikbaar.
Hierdie landgoed spog met 'n restaurant, randvloeiswembad, gimnasium en 'n klimraamspeelarea. Dit is naby die Boardwalk Mall en bied direkte toegang tot die strand.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Yvonne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Boardwalk Road, Summerstrand, Gqeberha, 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Sucasa @ BellaMare het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Boardwalk Road, Summerstrand, Gqeberha, 6001, Oos-Kaap
Sien kaart- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang