LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sucasa Luxury Studio Apartments | LekkeSlaap
+9

Sucasa Luxury Studio Apartments

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairviewlaan 21, Crimson Square 505, Woodstock, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sucasa Luxury Studio Apartments is in Woodstock, Kaapstad, en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Dié woonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Dit het ook 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasmasjien.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met Netflix en Showmax. Gaste kan ook gratis WiFi-toegang geniet.

Braaigeriewe is beskikbaar vir gaste se gebruik.

Daar is veilige kelderparkeerplek op die perseel.

Die woonstel is in die nuwerwetse voorstad Woodstock geleë, net 'n entjie se stap van die Biscuit Mill af en 'n kort motorrit van die Atlantiese kus af en die pragtige strande wat Kaapstad voor bekend is.

Slaapplek

’n Bespreking by Sucasa Luxury Studio Apartments sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 8 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKoninggrootte-bed
1 xKindermatras vir 2
1 xKinderbed vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Wasgoeddiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Fairviewlaan 21, Crimson Square 505, Woodstock, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairviewlaan 21, Crimson Square 505, Woodstock, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA070540ec2154e1f8d67dd206ee18f784d7dd23f9c0af5a2056fde1263a2dc9349b911df008333f3686592628d667e3e7239c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag (plek vir 2) 21 Fairview Avenue 505 Crimson Square 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.930744 18.452043
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!