Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sue Casa 1

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Des 2024 tot 8 Jan 2025.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lilliecrona-boulevard 78, Manaba, Uvongo, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R575 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sue Casa 1 is in Manaba, Uvongo, en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV. Gaste kan hulle eie DStv-dekodeerder saambring.

Daar is lieflike braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Sue Casa 1 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 17 resensies vir Sue Casa 1
Netheid
4.2/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Lionel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Jaar gelys 3

Ligging

  • Lilliecrona-boulevard 78, Manaba, Uvongo, 4276, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sue Casa 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R575
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R575
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lilliecrona-boulevard 78, Manaba, Uvongo, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc86d5e9da1338182aef49c1a8a3e0e9978cf00c9bcd0cd8d9b87c26026443dca32e6522a9967e0b98c73cc1cc9dea25e869c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R575 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 78 Lilliecrona Boulevard Manaba 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.853225685202 30.383350253105
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem