Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sue Casa 3

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 651

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 13 resensies vir Sue Casa 3
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Pierrie K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pierrie K

Baie gerieflike, netjiese eenheid. Alles wat nodig is in die eenheid.

Sal die eenheid definitief aanbeveel vir ander.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wendy N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy N
Saam met vriende

Fun.

Place to be and people are friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonette B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ruim plekkie vir 'n paartjie.

Sue Casa 3 was heerlik ruim met alles wat jy nodig het, voertuig was veilig in motorhuis, die lugversorger en dakwaaiers help baie. Heerlike buite braaiplekke en dit is op die see vir uitsig en stap. Goeie waarde vir geld en die agente was baie behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sue Casa 3 se terugvoer

Dear Sonette,

Thank you very much for beautiful review of Sue Casa 3 - Manaba. It was only my pleasure to have has such wonderful guests as yourself and family. We trust to see you in the near future.

Please do stay healthy and safe.

Regards Joan (Host)

Sue Casa 3
Christine C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine C
Gesin met klein kinders

Very nice and comfortable.

I think basics can stay in unit. Like dish washing cloths, sunlight.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mellisa S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mellisa S
Gesin met klein kinders

Awesome holiday at a awesome little place.

We thoroughly enjoyed our stay at SueCasa 3. We walked to the beach every morning, and every evening we sat outside and ate dinner with a sea view! The flat was beautifully decorated and very clean upon arrival. It had everything we needed and our stay was very comfortable. We were not advised to bring our own towels, as the unit didn’t have any for us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sue Casa 3 se terugvoer

Hi Mellisa,

We are truly happy that you enjoyed your stay at Sue Casa 3 - Manaba. We look forward to a future booking from you and your family. Please do stay healthy and safe.

Regards
Joan & Madelaine.

Sue Casa 3
Franci H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Franci H
Saam met eggenoot / lewensmaat

See, ontspan, netjies.

Sue Casa is 'n baie netjiese, skoon plekkie asook lekker ruim. Ek sal Sue Casa aanbeveel vir 'n wegbreek. Dit is ook baie skoon, met goeie linne en baie lekker beddens. Die lugversorger help baie in die somer in die kombuis/leefarea. Sue Casa 3 is ook baie goed uitgelê ten opsigte van kleur en meubels, dit pas by die see. Ek het een negatiewe ervaring gehad nie met die webtuiste nie, maar wel met Sue Casa 3 se agent self, daar was nie een sleutel nie aan die bos nie, ons het ons uitgesluit (seker dat hulle dit nou reggestel het) dit het gereën, maar hulle het uitgekom om te kom help, uiteindelik het hulle die regte sleutel gekry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plekkie reg op die see.

Die eenheid is nuut oorgedoen en baie netjies en skoon. Almal was baie hulpvaardig en het uit hulle pad gegaan om ons tuis te laat voel. Die eenheid is oorkant die straat van die see af en 'n vinnige stap. Die uitsig is fantasties en mens ruik die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelna V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelna V
Gesin met tieners

All you need for a beach holiday.

It is clean and well furnished. Everything you need is available in the unit. Aircon is a welcoming relief on a warm summers day. The washing machine is an absolute winner for damp towels and washing those swim suits. Everything you might need is close by. Beautiful and safe beach in walking distance. You have to try The Pump-house restaurant while you are there. Affordable great food!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carine D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carine D
Gesin met tieners

Ons verblyf by Sue Casa A was baie gerieflik.

Die eenheid beskik oor alles om die verblyftydperk baie gerieflik te maak. Die lugversorger en wasmasjien is 'n bonus. Skoon en gemaklike beddens. Baie sentraal geleë en baie naby aan strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucinda L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lucinda L
Saam met vriende

Beautiful, clean place ─ a good stay.

Would recommend this place to anyone that wants tranquility and wants to hear the waves crashing while you're sleeping. Beautiful sea view from your doorstep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Callie F - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Callie F
Saam met vriende

Baie netjies en skoon. Vriendelike diens.

Baie tevrede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles B
Saam met vriende

Lekker gebly, Sue Casa A is by die strand en visvang is goed.

Waarde vir geld, die selfsorgwoonstel is goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Sal beslis weer kom met my gesin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmien K - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien K
Gesin met klein kinders

Fantasties, geen probleme met enigiets gehad nie!

Die woonstel is volledig toegerus met meer as wat jy verwag, genoeg spasie en kombuis baie lekker leefbaar. Alles was in 'n werkende toestand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R610
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R610
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R610
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Liliecrona Boulevard 78, Manaba, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1c9c79ff2ac461ec4f4fce99c282484b31736121c50b468857332696d66818dae9279b86b4a8d4c5475b8f495b97c7a78ccc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R610 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 78 Liliecrona Boulevard Manaba 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-17:00 09:00 -30.853077269812 30.383261495954
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem