Sugar Beach 5A

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sugar Beach 5A is 'n ruim woonstel langs die Umdloti-strand wat spog met die mooiste uitsig op die see en getypoel. Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en is ideaal vir gesinne en groepe vriende.

Daar is 3 smaakvol versierde slaapkamers en 2 badkamers. Die kombuis is volledig toegerus vir al jou selfsorgbehoeftes. Die leefarea het 'n eetkamertafel en die sitarea is ruim met gerieflike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook lugversorging en braaigeriewe.

Sugar Beach het 2 parkeerplekke en is naby die plaaslike restaurante en winkels.

Slaapplek

'n Bespreking by Sugar Beach 5A sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Geriewe

  •  WiFi

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sugar Beach 5A gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za