LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sugarbush Flatlet | LekkeSlaap
+8

Sugarbush Flatlet

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grabouwkeeromstraat 2, La Rochelle, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Sugarbush Flatlet is ’n huislike enkelwoonstel wat aan 'n residensiële perseel in La Rochelle skakel. Die woonstel het ’n privaat ingang. Gaste kan self in- en uitklok. Die ligging van die woonstel en parkeerplek op die perseel is heeltemal privaat sodat gaste hul verbly ten volle kan geniet.

Die oopplanwoonstel beskik oor ’n ruim slaapkamer met 'n waaier, sitarea, aparte kombuisie en ’n en suite-slaapkamer met ’n stort.

Die slaapkamer het ’n dubbelbed met ’n gehalteortopediese matras en 'n enkelbed, albei met perkallinne. Die kombuis is met ’n yskas-vrieskas, induksieplaat, mikrogolf en 'n ketel toegerus. Daar is basiese toebehore, eetgerei, breekware en ’n opwasarea. Komplimentêre tee, koffie en toiletware word met aankoms voorsien. Die woonstel het ’n platskerm-TV met DStv en gratis WiFi.

Die perseel is sentraal geleë en is lekker naby ’n 24 uur Engen-vulstasie met ’n Woolworths, Spar, 3 km vanaf Tygervallei Winkelsentrum en sowat 20 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe, die middestad en Stellenbosch Wynlande. 'n Komplimentêre toeristegids word in die woonstel voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by Sugarbush Flatlet sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 19 resensies vir Sugarbush Flatlet
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Grabouwkeeromstraat 2, La Rochelle, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sugarbush Flatlet het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 3)
Vanaf R850
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grabouwkeeromstraat 2, La Rochelle, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e5373485c92029893af8b2ede3e752a5c6cd74cd60540144ff002315420ffe0c82ed1ed200b99678726c075c07a2ac2cda5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 3) 19 5 1 5 2 Grabouw Close La Rochelle 7530 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -33.88228 18.65744
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!