LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sugarbush Flatlet | LekkeSlaap
+8

Sugarbush Flatlet

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 19 resensies vir Sugarbush Flatlet
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Stevenie P - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stevenie P
Saam met vriende

The place was neat and comfortable. We really enjoyed our stay. The location is perfect.

Thank you for the friendly service.

Elke T - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elke T
Saam met vriende

Dit was skoon en gesellig.

Goeie buurt. Baie veilig.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

It was clean and cosy.

Good neighbourhood. Very safe.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Sugarbush Flatlet's terugvoer

Elke, thank you for taking the time to post a review. We hope to see you again.
Kind Regards,
Michelle

Sugarbush Flatlet
Petrus S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Petrus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi plek.

Die plek is baie mooi en veilige parkering. Net een problem, ons goed was die volgende oggend vol miere in die kombuis moes alles net so weggooi. Baie naby 'n pad wat baie besig is.

Sugarbush Flatlet's terugvoer

Beste Pretrus,
Dankie dat jy my bewus gemaak het van die probleem in die Flatlet. Ek is jammer om te hoor dat jy 'n onaangename ervaring met die miere gehad het en kos moes weggooi.
Ons sal nou gaste inlig oor hierdie tydelike situasie gedurende ons warm somer wanneer miere kos en water soek. Ons sal ook houers voorsien waarin die oorskiet kos gebere kan word, en sal voortgaan om die kombuisoppervlaktes, insluitend die bak, na elke uitboek te ontsmet.
Vriendelike groete

Sugarbush Flatlet
Noëlene M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Noëlene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n gemaklike ervaring.

Sugarbush Flatlet het baie goeie kliëntediens en die verblyf was gemaklik.

Sugarbush Flatlet's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe kommentaar Noëlene.
Beste groete,
Michelle

Sugarbush Flatlet
Willem V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V
Besigheidsreis

Gerieflik, skoon, veilig en privaat, naby restaurante en winkels, vriendelik en baie behulpsame gashere, maklik om te vind en goed geleë. Beslis hoogs aanbeveelbaar.

Dankie Michelle vir die lekker verblyf op so kort kennisgewing. Sal beslis weer by Sugarbush Flatlet bly in die toekoms.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Comfortable, clean, secure and private, close to restaurants and shops, friendly and very helpful hosts, easy to find and well located. Definitely highly recommended.

Thank you Michelle for the great stay even when it was so short, would definitely stay at Sugarbush Flatlet in the future.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Sugarbush Flatlet's terugvoer

Thank you for the great review Willem. We are pleased you enjoyed your stay and look forward to seeing you again.
Warm Regards
Michelle.

Sugarbush Flatlet
Benita J - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Benita J
Saam met vriende

Alles wat jy nodig het vir oornag. Naby alles. Netjies, skoon en vriendelik.

Sugarbush bied verblyf in mooi area. Baie ruim en alles wat nodig is, is daar. Netjies, skoon en sentraal. Sal weer daar oornag.

Sugarbush Flatlet's terugvoer

Dear Benita,

Thank you for the great review and for choosing to stay with us. It was good to see you again and to meet your mom.

Until next time and God Bless.

Sugarbush Flatlet
Armand V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armand V

Luukse slaapgeriewe - baie lekker geslaap na lang pad.

Eienaar baie vriendelik en behulpsaam sal aanraai al wat kort is braaigeriewe. Sal beslis weer gebruik maak van Sugarbush Flatlet.

Sugarbush Flatlet's terugvoer

Beste Armand,

Baie dankie dat jy Sugarbush Flatlet gekies het. Ons hoop om julle weer te sien.

Beste groete
Michelle

Sugarbush Flatlet
Marinda W - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda W
Saam met eggenoot / lewensmaat

I would go there again.

Awesome service at arrival and place is very clean and warm.

Sugarbush Flatlet's terugvoer

Thank you for the positive review and for choosing to stay with us. We hope to see you again.

Best Regards,
Michelle

Sugarbush Flatlet
Lize P - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize P
Saam met vriende

Gemaklik, gerieflik en skoon.

Ons was baie vriendelik gegroet en die woonstel was baie netjies en verwelkomend. Al die nodige toebehore was daar.

Sugarbush Flatlet's terugvoer

Goeie dag Lize,

Dankie vir die terugvoering. Ons hoop ons sien julle weer.
Groete
Michelle

Sugarbush Flatlet
Annabelle M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annabelle M
Besigheidsreis

Onverbeterlik!

Sal die plek met vrymoedigheid aanbeveel. Netjies, skoon en alles wat jy nodig het.

Sugarbush Flatlet's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe oorsig. Dit was goed om jou te ontmoet, al was dit aan die einde van jou verblyf.
Beste groete,
Michelle

Sugarbush Flatlet
Warren W - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Warren W
Gesin met klein kinders

Lovely little hideaway in busy Belville.

We had a lovely 1 night stay at Sugarbush Flatlet. The owners were so friendly and helpful and the flatlet was very clean. The best part is that we were close to just about everything in Cape Town which was a extra bonus. We will definitely book a stay again when visiting Cape Town.

Sugarbush Flatlet's terugvoer

Thank you for taking the time to review your stay with us. It was a pleasure hosting your family.

Sugarbush Flatlet
Maylene M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maylene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Privaat.

Dis netjies, goeie kliëntediens. Jy het privaatheid.

Sugarbush Flatlet's terugvoer

Dankie vir die positiewe kommentaar. Ons hoop om jou weer in 2019 te sien.

Sugarbush Flatlet
Marelize D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize D
Enkelreisiger

Fantasties.

My dogter het haar verblyf baie geniet en sal definitief weer oorbly.

Sugarbush Flatlet's terugvoer

Dankie, ons is baie bly sy het haar verblyf geniet.
Altyd welkom.

Sugarbush Flatlet
Lorenzo B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorenzo B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek en die gaafste mense!

Dankie Michelle en gesin, dis 'n pragtige area waar die plek is, naby die vulstasie en winkels. Dankie vir julle goedheid. Dit was 'n plesier om daar te bly en ons sal beslis terug wees.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Beautiful place and most generous people!

Thank you Michelle and family, it's a beautiful area that the place is situated in, near the fuel station and shops. Also thank you for your kindness, it was a pleasure staying there and will definitely come back.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Sugarbush Flatlet's terugvoer

Thank you for choosing us. You are always welcome and we look forward to seeing you again.

Sugarbush Flatlet
Ursula V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Lieflike plekkie, volledig toegerus. Goed geleë, letterlik op jou eie, plek is naby garage, spar, apteek, N1. Dit is definitief 'n aanbeveling.

Sugarbush Flatlet's terugvoer

Dankie Ursula. Dit was goed om jou te ontmoet en te huisves.
Vriendelike groete,
Michelle

Sugarbush Flatlet
Andre B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B
Besigheidsreis

Baie professionele, modern plek om te bly.

Baie lekker plek om by te bly, sal definitief weer daar bly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very neat professional modern place to stay.

Very nice place to stay, would definitely stay here again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Sugarbush Flatlet's terugvoer

Thank you Andre. We look forward to welcoming you back.

Sugarbush Flatlet
Abigail M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abigail M

It is a comfortable environment.

It is a great place to stay at for a breakaway. You have your own personal space and the location is perfect. Friendly staff.

Sugarbush Flatlet's terugvoer

Abigail, thank you for the great review and for choosing Sugarbush. We hope to see you again when its time for another breakaway.

Sugarbush Flatlet
Elizabeth H - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, privaatheid.

Ek wil baie dankie sê. Agent was baie vriendelik. Ons het privaatheid gehad. In stil, rustige area, veilige area naby winkels en ook netjiese, skoon plek.

Sugarbush Flatlet's terugvoer

Baie dankie Elizabeth. Dit was 'n plesier om julle te kon ontvang. Ons hoop ons sien julle weer in 2019.
Vriendelike groete
Michelle

Sugarbush Flatlet
Roxanne N - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roxanne N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peace and tranquil.

Great value for money and its not far to the nearest shop for small shopping. The location is great if you want peace and quietness around you. Their safety for stove is excellent for small children. The basics and a little more this property has.

Sugarbush Flatlet's terugvoer

Thank you. We are pleased you enjoyed your stay with us and hope to welcome you back.
Kind Regards
Michelle

Sugarbush Flatlet
Vanaf R850
per nag (plek vir 3)
Vanaf R850
per nag (plek vir 3)
Vanaf R850
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grabouwkeeromstraat 2, La Rochelle, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e5373485c92029893af8b2ede3e752a5c6cd74cd60540144ff002315420ffe0c82ed1ed200b99678726c075c07a2ac2cda5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 3) 19 5 1 5 2 Grabouw Close La Rochelle 7530 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -33.88228 18.65744
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!