Rustenburg Akkommodasie by Sugarbush Hill Country Cottages | LekkeSlaap
+136

Sugarbush Hill Country Cottages

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vanaf 10 Aug 2020 tot 31 Okt 2020.

  • Kapasiteit: 61 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kromdraaiweg, Renosterfontein, Buffelspoort, 0842, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R460 R414 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sugarbush Hill Country Cottages is in 'n pragtige en rustige vallei in die Magaliesberge geleë. Die kothuise is ideaal vir 'n wittebrood, gesinstoevlug, of vakansiegangers wat die gejaag van die stad wil ontsnap.

Daar is 15 selfsorg-klipkothuise, elkeen met toegang tot hul eie parkeerarea en braaigeriewe. Die huisies het elkeen 'n ten volle toegeruste kombuis, privaat patio en 'n pragtige uitsig op die berge.

Daar is 'n swembad en 'n kroeg met 'n uitsig oor die swembad. Daar is ook 2 funksielokale vir 100 of 40 afgevaardigdes asook ‘n kerkie vir die seremonie.

Ons het ook ‘n onderdak swembad wat ongelukkig net so warm word as wat die son dit toelaat aangesien dit verwarm word met sonpanele en sal op onweersdae en wintersdae nie warm wees nie, en op warm somersdae sal dit slegs matig warm sal wees.

Daar is ‘n Jacuzzi wat vooraf bespeek moet word aangesien dit tot 4 ure neem om warm te word. Hy is gratis gedurende naweke en vakansie tye, maar daar sal ‘n fooi gevra word gedurende midweek, agv tariewe wat laer is gedurende midweek.

Die plaas het 'n verskeidenheid voëls en fauna. Ons het ook wild waaronder, rooibokke, blesbokke en sable. Asook ‘n klein dammetjie met vis as u daarvan hou om lyne nat te maak(slegs op vang en laat gaan basis). Gaste kan op die plaas, in die natuur, gaan wandel. Vra asb die sleutel by die kantoor om toegang te kry tot die fasiliteite.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 75 resensies vir Sugarbush Hill Country Cottages
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Kromdraaiweg, Renosterfontein, Buffelspoort, 0842, Noordwes
  • Gaste dink Sugarbush Hill Country Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Rustenburg Noordwes
was R460
Vanaf R414
per nag (plek vir 4)
was R460
Vanaf R414
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 61 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kromdraaiweg, Renosterfontein, Buffelspoort, 0842, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeGC4E5oW3FZcQoYPOveg6yI0gL0ArAvYipgjODrK4MBWV9QCUB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R460, nou Vanaf R414  per nag (plek vir 4) 75 5 1 5 Kromdraai Road Renosterfontein 0842 Noordwes 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.815416666667 27.416777777778
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za