Sugarlands Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sugarlands Cottage bied gerieflike verblyf in 'n selfsorgkothuis op die Sugarlands Farm 6 km van die N3 in die hartjie van die Midlands Meander. Die kothuis is op die oewer van 'n baarsdam. Dit is die ideale plek vir 'n stil en private wegbreek met lekker kaggel in die winter.

Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n tweeplaatstofie, oond, yskassie, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 2 enkelbeddens, banke, 'n TV met DStv en 'n kaggel. Die eenheid het 'n onderdakstoep met stoepmeubels en ingeboude braaigeriewe. Die kothuis word daagliks skoongemaak en troeteldiere is welkom.

Gaste kan by die lapa langs die dam ontspan of rondwandel of visvang.

Slaapplek

'n Bespreking by Sugarlands Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Area 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Baarshengel

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sugarlands Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 300 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za