Rome Glen Akkommodasie by Suikerbekkie | LekkeSlaap
+25
+25

Suikerbekkie

3 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Romulusstraat 4 , Rome Glen, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Suikerbekkie bied 'n gemaklike gemeubileerde selfsorgeenheid in Somerset-Wes met ’n pragtige berguitsig.

Suikerbekkie 1 is ’n oopplan-woonstel met lugversorging en ’n koningingrootte-bed, en daar is ’n en suite-badkamer met ’n instapstort. Die hoekkombuisie is toegerus met ’n mikrogolfoond, tweeplaatstoof, yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid beskik oor satelliet-TV en lei ook na ’n stoep wat oor die tuin uitkyk en ’n uitsig op die Helderberge het.

Die eenslaapkamereenheid is geskik vir 4 gaste en het ’n ekstra lang koningingrootte-bed, en ’n badkamer met ’n hoekbad en stort. Daar is slaapbank vir 2 in die sitarea en ’n bababedjie en enkelbeddens is beskikbaar op versoek. Die oopplan-kombuis is toegerus met ’n mikrogolfoond, tweeplaatstofie, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en ’n eetarea. Die sitarea beskik oor ’n satelliet-TV en lei na die tuin. Let asb. daarop dat rook verbode is in die huis en geen troeteldiere word toegelaat nie.

Parkeerplek is op die perseel agter 'n sekuriteitshek beskikbaar. Let asb. daarop dat rook verbode is in die huis, en troeteldiere word nie toegelaat nie.

Suikerbekkie is net 2 km vanaf die dorp en bied restaurante en wynlandgoedere. Doendinge in die omgewing sluit in voetslaanpaaie, bergfietsry, vierwiel-roetes en gholf. Besienswaardighede in die omgewing sluit Cheetah Outreach, Monkey Town, Two Oceans Aquarium en Blue Rock. Kaapstad Internasionale Lughawe is slegs 35 km weg.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Suikerbekkie
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Romulusstraat 4 , Rome Glen, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Suikerbekkie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Romulusstraat 4 , Rome Glen, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKLXP4G5SsHy086T56V90d5udeInm7E1BMcSJtx6XYXKB8T2tV1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 4 Romulus Street Rome Glen 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.08926 18.86871
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za