Suite on Sea
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Agtstelaan 935, Wilderness-Oos, 6560, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Suite on Sea bied gerieflike selfsorgverblyf in Wildernis vir 2 gaste. Dit is tussen Knysna en George geleë en het 'n fantastiese kuslyn met 'n strandmeer waar jy met 'n kano kan rondspeel. Die Nasionale Park is ook nie ver hiervandaan nie en daar kan jy heerlik gaan voetslaan, dolfyn- en walviskyk-uitstappies binne seisoen meemaak vanaf ons privaat uitkykhuisie.
Die selfsorgwoonstel het 1 kamer met 'n dubbelbed en en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n TV met volledige DStv en daar is 'n kombuisie wat toegerus is met 'n etenstafel wat ’n pragtige uitsig bied.
Daar is buite-braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar. Let asseblief daarop dat rook en troeteldiere nie in die eenheid toegelaat word nie.
Ons is slegs 5 km vanaf die Tuinroete Nasionale Park, Acrobranch Tuinroete en die Milkwood Evening Market. Wildernis se strand is slegs 6 km ver en die Seven Passes-pad en Vicotriabaai se strand is slegs 8 km van Suite on Sea af.
Slaapplek
’n Bespreking by Suite on Sea sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Agtstelaan 935, Wilderness-Oos, 6560, Wes-Kaap
- Gaste dink Suite on Sea het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Agtstelaan 935, Wilderness-Oos, 6560, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18