Suites on 74

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Suites on 74 is in sentraal-Worcester en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste.

Ons bied 4 selfsorgwoonstelle in Worcester se sakedistrik. Die eerste 2 woonstelle het 1 of 2 slaapkamers, 'n sitkamer, kombuis en badkamer. Dié gerestoureerde eenhede was aanvanklik deel van die oorspronklike kleisteen-meenthuis wat uit 1780 dateer.

Die ander 2 eenhede is oopplan met 'n tussenvloer. Elke ateljee-eenheid het 4 beddens, slaapbanke, 'n badkamer met 'n stort, 'n tweede toilet, 'n kombuis, eet- en sitarea met 'n TV, en 'n ingeboude braai op die stoep. 'n Vintage tema word met moderne gerief gekombineer.

Veilige parkeerplek is onder 'n motorafdak beskikbaar. Ons is naby winkels en restaurante en bied gerieflike toegang tot roetes met besienswaardighede, en wynkelders en -plase.

Ons wil graag alle gaste welkom heet hier by ons plattelandse verblyf!

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Suites On 74 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 R720 per nag (vir 2 mense)

Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false