Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Summer Blue Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Bill Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 14

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Summer Blue Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Wendy T - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy T
Besigheidsreis

Exceptionally good service, WiFi available even during load shedding.

Received a warm welcome and shown to a wonderful cozy room onlooking a peaceful garden. Even received a take away breakfast when I needed to leave early.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques S
Enkelreisiger

Puik diens en netheid!

Baie dankie vir 'n heerlik naweek by Summer Blue Guest House. Ek kan die gastehuis ten sterkste aanbeveel. Die eienaars en personeel het uit hul pad gegaan om die verblyf so aangenaam as moontlik vir my te maak. Vriendelike diens en 'n smaaklike ontbyt soggens staan vir seker uit. Die kamer was goed toegerus met alles wat ek nodig gehad het en alles is op hul plek en superskoon. Die braai-area en swembad is ook iets wat my aandag getrek het gedurende my tyd daar. Ek sal beslis weer van julle gasvryheid gebruik maak in die toekoms!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dr Helena Maria B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr Helena Maria B

Lekker mense, lekker kos, lekker slaap.

Bill en Nooks het ons baie gehelp om die onbekende PE behoorlik te verken en te geniet. Die ontbyt elke oggend was 'n bederf, die geselskap interessant en lekker. Sal vir seker weer oornag by Summer Blue. Dankie vir die moeite en dat julle ons tuis laat voel het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew L - Sep 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew L
Besigheidsreis

Went a step further than expected

Will definitely be back next time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harvey-straat 11, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJmNmMzMDViLTY0YzEtNGQ4ZS05YzY5LTA0NmFiOGY5MmI5ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 11 Harvey Road Summerstrand 6000 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.994901566994 25.646994195854
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem