Summer Garden Guest House (The Palms)

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 30 % af

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Summer Garden Guest House (The Palms) is in Farrarmere, Benoni geleë.

Verblyf word gebied in 10 stylvolle kamers en 2 houthutte met privaat ingange en vee- en donsveerbeddegoed. 5 kamers het lugversorging. Elke kamer het WiFi, ‘n en suite-badkamer toiletware, badhanddoeke, ‘n TV met DStv, ‘n kombuisie met ‘n yskas, kluis, radio, radiowekker en komplimentêre tee- en koffiemaakgeriewe. Maaltye kan met versoek bestel word.

Daar is ook ‘n tuin, swembad, lapa en braaigeriewe. Ontbyt is ingesluit en middag- en aandete kan op versoek teen ekstra koste gereël word.

Veilige parkeerplek is beskikbaar en die kamers word daagliks skoongemaak.

Dis net 11 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe, 11 km vanaf Emperor's Palace Casino en 8 km vanaf Carnival City Casino. Dis ook naby toegangspaaie en die Gautrein. By Summer Garden kan uitstekende diens, lieflike dekor, vriendelike personeel en ‘n vreedsame atmosfeer verwag word. Gaste word altyd hartlik verwelkom.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensie geriewe

  •  Kantoorgeriewe

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Summer Garden Guest House (The Palms) gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R645 R452 per nag (vir 2 mense)

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za