Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Summer Garden Guest House (The Flower Box)

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Drika Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 57

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Summer Garden Guest House (The Flower Box)
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.1/5
Ccornelius J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ccornelius J
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Tuiskoms gevoel en ons kon heerlik ontspan.

Ons was aangenaam verras en die personeel het ons baie gemaklik en tuis laat voel. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Line G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Line G

Heerlike verblyf.

Met aankoms het Donald ons baie vriendelik verwelkom. Die kamer was toegerus met alles wat ons kon benodig. Die aandag aan fynere detail was ook opvallend. Netjies en skoon. Baie dankie aan die eienaars en elke werker wat bygedra het tot 'n heerlike oornagslaapplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albertus V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Albertus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig.

Skoon, netjies en vriendelike staf met pragtige tuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Summer Garden Guest House (The Flower Box) se terugvoer

Dankie vir die mooi terugvoering. Dit maak ons harte bly as ons gaste gelukkig is.
Vriendelike Groete
Summer Garden Guest House

Summer Garden Guest House (The Flower Box)
Nolwazi M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nolwazi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was lovely.

The overall stay was wonderful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
René W - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René W
Saam met vriende

Vanaf ons aankoms tot vertrek was alles uitstekend.

Ons is gul ontvang deur Donald met ons aankoms, verblyf was regtig gemaklik en perfek vir ons rondrits behoeftes gewees. Ontbyt was heerlik en selfs die swembad-/braaigeriewe is vir seker 'n pluspunt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zoe A - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zoe A
Saam met vriende

Good experience.

Bedroom was great. Whole room was nice.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goeie ervaring.

Slaapkamer was great. Die hele kamer was lekker.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 195
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 195
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 195
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8ste Laan 34, Northmead, Benoni, 1501, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGuQK2eIeS3OCBrFJd1Cp9C3tGhq7d7FvjLwZdRJh9C138ewJUz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 195 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 34 Eight Avenue Northmead 1501 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.172416666667 28.324
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem