6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - 1128 Albert Meyer Drive, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Summer Place 35 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel met 'n see-uitsig in 'n kompleks in Shelly-strand.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, 'n privaat stoep met 'n see-uitsig en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel die aparte badkamer met 'n bad.
Die oopplan-leefarea het 'n onthaalarea met gemaklike sitplek, 'n TV met DStv-kanale en 'n kombuis met 'n eethoekie. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n aparte opwaskamer met 'n wasmasjien en tuimeldroër.
Gaste kan op die stoep ontspan en die uitsig oor die swembad en grasperk inneem. Daar is direkte strandtoegang en braaigeriewe, asook veilige parkeerplek in die kompleks.
Die verblyf is naby plaaslike restaurante en winkels. Dit is ook net 100 m vanaf die see.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Navi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 1128 Albert Meyer Drive, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Summer Place 35 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1128 Albert Meyer Drive, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang