LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Summer Place | LekkeSlaap
+100

Summer Place

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 49 resensies vir Summer Place
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Corrie B - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie B

Vir seker 'n stukkie Hemel op Aarde. "Lookout" het al ons verwagtinge oorskry. Baie dankie!

Ons was bederf met skoonmaakdienste. Eric en Yvonne was gereeld daar om seker te maak dat alles in orde en skoon is. Alle Covid-reëls was nagekom.

Skholiwe M - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Skholiwe M
Saam met eggenoot / lewensmaat

I enjoyed spending weekend in this place.

This place is perfect. The beach is just below this place and rooms are perfect. They treated me and my spouse very well, especially the guy called Eric and we will visit soon.

Summer Place's terugvoer

Thank you for your lovely review. It was lovely to have you as our guests and we are looking forward to see you again.

Summer Place
Naomi S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi S
Saam met vriende

Awesome.

Paradise eenheid het ‘n baie mooi uitsig. Ons het heerlik gebly en gerus. Eric, die opsigter, het ons baie vriendelik verwelkom en laat tuis voel. Dankie vir die skoon en pragtige eenheid. Om te relax en weg te breek van die besige stad, gaan gerus Summer Place toe. Mooi see-uitsig en regtig net paar tree en jy is op die strand.

Dharam S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dharam S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had the most relaxed and hassle free stay in ages. Most impressed with the stunning sea views. No expense spared in upkeep of establishment. Hidden gem with sweet memories.

Will definitely be back.

Sanette V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die see gesien, gehoor en beleef.

Pragtige plek met asemrowende uitsig oor die see, so lekker gerus. Baie dankie aan Eric wat so getrou gehelp het, ons tuis laat voel het. Dankie ook aan Theresa vir haar vriendelikheid. Sien julle weer die einde van die jaar.

Natasha L - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Dit was een van my lekkerste vakansies nog. Puik diens en baie netjies. Ek gaan beslis weer daar kuier.

Summer Place's terugvoer

Baie dankie, dit was regtig lekker om julle by ons te he. Sien daarna uit dat julle weer kom en bly julle is veilig by die huis. Groete, Summer Place.

Summer Place
Priya N - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priya N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely amazing.

My husband and I booked away for my 37th birthday and all I can say is: wow, what a awesome getaway. From our unit, to the spectacular view which was breathtaking, the service we received from Eric ─ it was all amazing. Will definitely be going back.

Lieschen B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lieschen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prentjie mooi.

Alles en meer as wat ons verwag het, prentjie mooi, rustig en vredevol. Fantastiese en vriendelike diens met die strand by jou voete en walvisse wat voor ons baljaar.

Summer Place's terugvoer

Hi Lieschen, dit was 'n absolute plesier om julle by ons te he. Ek is so bly julle het dit geniet. Baie groete, Summer Place.

Summer Place
Ahsanul H - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ahsanul H

Breathtaking views

Breathtaking views. Amazing time of year. Once in a lifetime view of ocean with whales breaching waters every few seconds across the entire horizon. Definitely will visit again around late September. Easy and direct access onto quiet and clean beach.

Adele H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adele H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging, mooi eenheid.

Mooi plek met goeie dienste. Klein probleem gehad met pype wat raas in die dak.

Summer Place's terugvoer

Dear Adele,
Thank you for your valued review. We really appreciate it and will endeavour to improve on the issues you have raised.
Kind regards,
Summer Place

Summer Place
Nikki V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikki V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Skoon netjiese plekkie, vriendelike personeel. Ligging fantasties, loopafstand see toe 'n ekstra bonus! Sal vir seker weer kom kuier.

Dewald M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald M
Gesin met klein kinders

Het ons verwagtinge oortref.

Moenie verder soek nie, hierdie plek is ongelooflik.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Exceeded our expectations.

Don't look any further, this place is awesome.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Summer Place's terugvoer

Wow Dewald, thank you so much for your lovely words. You really touched our hearts. Very happy you had a good time and that you enjoyed staying with us.

Warm regards
Summer Place

Summer Place
S G - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
S G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek en Eric is 'n superster!

Ons het hierdie plek geniet. Pragtige uitsig! Eric was so vriendelik en akkommoderend. Ons sal beslis weer volgende jaar terug wees.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Beautiful venue and Eric is a super star!

We loved this place. Beautiful view! Eric was so friendly and accommodating. We will definitely be back next year.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Summer Place's terugvoer

Thank you for being such wonderful guests. It was a true pleasure having you stay with us.

Warm regards
Summer Place

Summer Place
Tonie V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tonie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was weereens baie lekker.

Beveel Summer Place vir almal aan.

Summer Place's terugvoer

Beste Tonie,

Julle was 'n plesier om by ons te kon ontvang en dis altyd lekker om julle te sien. Ons is ook bly julle het veilig gery.

Groete,
Summer Place

Summer Place
Gerhard L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker met see-uitsig.

Eenheid was baie skoon en netjies. Opsigter baie behulpsaam en professioneel.

Tonie V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tonie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was n puik naweek.

Pragtige uitsig oor die see.

Leon B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Leon B
Gesin met klein kinders

Great view.

Great service from Eric and team. Braaiers are a bit small and the bed needs to be replaced in paradise suite. Full DSTV package would also be nicer than the current package.

Ilzé N - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilzé N
Gesin met klein kinders

Heerlik, rustig, gemaklik.

Dit was baie skoon en rustig en uitsig is fenominaal. Hulp vanaf "caretaker" kan nie beter nie.

Summer Place's terugvoer

Dankie Ilze, bly julle het dit geniet en ons sien uit na julle besoek in Oktober.

Groete
Summer Place

Summer Place
Gerard K - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gerard K
Enkelreisiger

Netjies en naby aan die strand.

Summer Place is baie netjies. Die plek is goed versorg. Umzumbe is 'n ideale pleak vir 'n rustige vakansie.

Summer Place's terugvoer

Beste Gerard,

Baie dankie vir jou mooi verslag. Dit was 'n plesier om julle by ons te kon ontvang.

Groete,
Summer Place-bestuur

Summer Place
Sonja B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sonja B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome views.

Die plekkie het amazing views, maar die linne en matras moet verander word. Die stort moet ook 'n deur kry, want op die oomblik is daar 'n gordyn en die water is oral oor die vloer en ons kon nie die eerste aand stort nie.

Illse N - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Illse N
Gesin met klein kinders

Elke oomblik van elke dag gate uit geniet.

Verblyf was netjies en skoon en die strand so naby en mooi. Ons het baie baie baie lekker gebly! Eric se vriendelikheid en gasvryheid was iets om vir altyd te onthou.

Summer Place's terugvoer

Goeiedag Ilse,

Dankie vir jou mooi verslag. Ons is so bly julle het dit geniet en ons sal julle graag in die toekoms weer verwelkom.

Groete
Summer Place

Summer Place
Ane H - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ane H
Gesin met klein kinders

Fantastic place, awesome sea view, beautiful beach!

We stayed in the penthouse and loved it. The accomodation is beautiful and well looked after. The staff is very helpful. The seaview is fantastic and the beach is very close. We would definitely stay there again.

Summer Place's terugvoer

Dear Ane,

Thank you for your lovely review and for honouring us with your presence. You and your family were amazing guests.

Kind regards,
Summer Place

Summer Place
Lindsay C - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsay C
Gesin met klein kinders

Puik diens.

Goeie ligging, veilig en skoon. Genoeg spasie vir lewe en slaap.

Freek M - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Freek M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eric made our stay so special. What an asset for the current owners.

The Honeymoon suite has an awesome view of the ocean and we will recommend to any guest to book their Holiday/Honeymoon with Summer place. Nice spacious and very clean.

Naresh R - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naresh R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money.

Enjoyed my stay and fishing.

Summer Place's terugvoer

Dear Naresh, thank you for being such an amazing guest and we are very glad that the fishing was good. We hope to see you in the future.
Kind regards,
Summer Place

Summer Place
Rene N - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rene N
Saam met vriende

'n Ontspannende omgewing en 5 ster diens!

Die Big Brother fasiliteite was perfek vir 'n week se wegbreek van 'n besige lewe. Die loopafstand van die see is so gerieflik. En die diens van die personeel was puik, ons sal definitief weer kom. Al kritiek wat nie aangenaam is nie was dat Summer Place die gebou voor ons, se dak reggemaak het in die week wat ons daar was. So die kap en swyswerk was nie iets wat mens wou hoor tydens mens se vakansie daar nie. Ek het gehoop dat die eienaars dit aan ons vooraf kon kommunikeer het.

Ilze R - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze R
Gesin met klein kinders

Ontspannend, rustig en so gemaklik, loopafstand strand toe.

Ons sal Summer Place weer besoek. Die volgende veranderings kan aangebring word in die Honeymoon-eenheid: nuwe matras in die hoofslaapkamer, oond-vatlappe, slaaibak, braaibak, klereperd en oorstoffering van TV-bank ... sitplekke is gedaan.

Lucy G - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Lucy G
Saam met vriende

Vuil en die basiese benodighede ontbreek.

Ek het foto's van die plek vir LekkeSlaap gestuur, dit is so vuil en vervalle. Ek sal definitief nie die plek aanbeveel nie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Dirty and lacking basic necessities.

I have sent photos of this venue to LekkeSlaap, it is so run down and dirty. I would definitely not recommend this venue.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Danie D - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie dankie aan LekkeSlaap vir hul gasvryheid en puik diens. Julle het my 2017 vakansie die beste ooit gemaak.

Baie dankie aan LekkeSlaap wat my vakansie bespreek en so wonderlik gemaak het. Baie dankie vir julle gasvryheid en puik diens, julle het my 2017 vakansie die beste gemaak ooit.

Summer Place's terugvoer

Goeiedag Danie,

Baie dankie vir die mooi resensie. Ek is so bly julle het lekker gebly. Julle was die wonderlikste gaste gewees en ons hoop om julle weer te sien.

Groete
Summer Place

Summer Place
Ilse M - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, ongelukkig net nie reg geleë vir ouer mense nie.

Die personeel was absuluut uitstekend! Eric uit sy pad gegaan om ons welkom te laat voel en as ons iets nodig het. Die kombuiskaste regtig moet na gekyk word, gebreek. Die TV in die kamer het nie gewerk (permantely stuck). 'n Voorstel om asb. seker te maak vir toekomsige gaste daar die "nodigste" in die kombuis is. Blik-oopmaker en braaitange. Ons was werklik beïndruk dat die braai elke dag skoongemaak word. Dankie Eric. Laastens die afstand na die see is nie ver maar vir ouer mense is dit regtig 'n probleem. Ek was verseker dat Summer Place op die strand is en loopaftstand. Ja loopafstand, maar verg erg op die liggaam van 'n persoon van oor die 70. Neem in ag asb. dat die stywe lopie is en dit vir voornemende gaste genoem moet word. Andersins was dit baie goed en het goed gerus.

Bernadine O - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadine O
Gesin met klein kinders

Dit was gerieflik en Eric was baie behulpsaam.

Blyplek gerieflik met 'n pragtige uitsig. Alle toestelle in die kombuis het gewerk en ons was mal oor die bad en stort omdat ons kleinkinders het.

Summer Place's terugvoer

Baie dankie Bernadine, julle was fantastiese gaste en ons is bly julle was gelukkig by ons. Altyd weer welkom.

Summer Place
Ria V - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plek om vakansie te hou!

Dit was heerlik, lieflike see-uitsig, baie vriendelike mense, parkering 'n bietjie van 'n probleem maar die eenheid is baie gerieflik, skoon en ruim! Baie dankie, ons sal beslis weer Mike's Cottage besoek!

Summer Place's terugvoer

Baie dankie Ria, julle is uitmuntende gaste en dit was a plesier om julle by ons te he.

Summer Place
Lynette V - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voldoen aan al die basiese vereistes.

Ons kan definitief Mikes' Cottage aanbeveel. Asemrowende uitsig, perfek geleë. Die opsigter was baie hulpvaardig. Ons sal verseker weer van Summer Place en Mike's Cottage gebruik maak.

Juan P - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan P
Gesin met tieners

Baie na aan swemstrand.

Ons het lekker hier gebly. Dit is na aan 'n swemstrand.

Deen C - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deen C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay was well enjoyed.

Staff were very friendly and helpful. The Big Brother Summer place is centrally situated and we were able to visit other areas like Shelley Beach. We would definitely book again.

Louise P - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Baie rustig en veilig, en Eric is baie behulpsaam.

Summer Place's terugvoer

Julle is fantastiese gaste, baie dankie dat julle ons besoek het.

Summer Place
Madia V - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Madia V
Gesin met klein kinders

Heeltemal misleidend!

Mike’s Cottage is by Bill’s Place, 3 huise van Summer Place af, ons is glad nie hieroor ingelig nie. Ons was onder die indruk ons bly by Summer Place! Met aankoms het dit gelyk of hul ons amper nie verwag nie, die eenheid was redelik skoon, daar was geen opwaslappies of skottelgoedseep nie. Slegs 1 vadoek wat nooit gewas of geruil is nie. Ons beddegoed is nooit gewas of geruil, soos in die bepalings en voorwaardes staan nie. Beddegoed is al oud en uitgewas, dink hul kan aandag daaraan gee. Daar was 'n matras vir ons dogtertjie, maar geen ekstra linne of beddegoed nie! Die staf, Dought en Pretty was heel behulpsaam en het gehelp waar hul kon. Die see-uitsig is wonderlik!

Jacques V - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jacques V
Gesin met klein kinders

Loved the location of Summer place. Property needs a bit of TLC.

We had a great time. Location was fantastic. Property needs a bit of TLC. I would suggest more channels on the DSTV service that was the only disappointment.

Louise F - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons sal definitief weer soontoe gaan. Wonderlik!

Ons het in die wittebroodsuite gebly. Die uitsig was fantasties. Die suite baie mooi en gerieflik. Eric en Pretty baie behulpsaam en vriendelik. Eric is altyd daar om te sien of ons iets nodig het. Die tyd was net te kort. Gaan later in die jaar terug vir langer. Dankie LekkeSlaap, julle kry altyd vir my die beste plekke om te bly!

Johan V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Gesin met klein kinders

Ligging kan nie beter wees nie!

Die ligging is uitstekend en baie na aan die swemstrand. Ongelooflike see-uitsig en genoeg spasie! Sal vir seker weer gaan!

Elbie K - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was absoluut fantasties.

Ligging is perfek. Wooneenheid groot, baie gerieflik en pragtig gemeubileer. Gasvryheid was perfek. Privaat paadjie af na strand het dit baie gemaklik gemaak. Sal definitief weer daar gaan bly. Baie dankie aan die eienaar en sy familie vir hulle gasvryheid en vriendelikheid.

Summer Place's terugvoer

Baie dankie vir die pragtige terugvoer. Dit was heerlik om julle hier te hê en ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom.

Summer Place
Leane V - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leane V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Wonderlike plek waar ons ons 5-jaar herdenking kon geniet.

Dit was een van die mooiste uitsigte van die see wat ek in 'n lang tyd ervaar het. Die bestuur van die plek is baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal vir seker weer teruggaan na Summer Place en beslis ons vriende van die plek vertel.

Summer Place's terugvoer

Baie dankie vir jou pragtige terugvoer. Julle is altyd welkom en ons is bly julle het dit geniet.

Summer Place
Peter O - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Peter O
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was okay.

The location is to isolated, one feels scared there.

Summer Place's terugvoer

I am sorry you felt isolated. It is a small town with a big beach.

Summer Place
Louisa T - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louisa T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n baie lekker blyplek met see-uitsig.

Die blyplek sal ek definitief aanbeveel, die plek is netjies en die diens is uitstekend. Jy kan sommer afstap na die strand wat 'n veilige swemplek het. Ek sal definitief weer daar gaan bly.

Summer Place's terugvoer

Baie dankie vir jou mooi review. Ons is bly die tydjie by ons was lekker gewees en ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom. Lekker daggie verder.

SUmmer Place.

Summer Place
Martie B - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Martie B

Sorgvry en bekommerloos.

Summerplace, sal ek enige tyd aanbeveel vir enige groot groep. Dit is netjies, ruim en gemaklik. Goeie uitsig en lekker privaat strand. Die opsigter, Eric is baie hulpvaardig en behulpsaam. Sal enige tyd weer daar bespreek!

Summer Place's terugvoer

Dankie vir jou mooi review. Ek is bly jy het dit geniet.

Summer Place
Christo G - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo G
Gesin met klein kinders

Baie mooi uitsig!

Kan meer aandag gee aan die skoonmaak.

Ina H - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly.

Ek sal die plek aanbeveel. Dit het 'n pragtige uitsig oor die see. Eric wat daar was om ons te help, was baie behulpsaam en vriendelik. Ons sal weer na die plek toe gaan. Het lekker gebly en wou nie terugkom. Uitstekend.

Sampie J - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Sampie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi uitsig, geriewe verouderd en moet vervang word.

Alhoewel die uitsig hemels is, is die geriewe verouderd, deurgesit en onnet. Die eienaars moet baie dringend opgradeer.

Julie S - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie S
Gesin met tieners

Asolutely amazing :) Best holiday ever

I have been to the South Coast 3 times now and this was the best stay ever, To the staff at Summerplace: thank you so much Maria, Eric and the cleaning ladies . You guys ROCK! and I will certainly be visiting there again in the future.

Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steve Pitts-weg 72, Umzumbe, 2242, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJ2sS45yGflzvWKbY206VoDNc6j3QTavlCfOKctAblsiLGQiIHb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 49 5 1 5 72 Steve Pitts road Umzumbe 2242 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -30.625472430327 30.543904179633
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!