Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Summer Place Guest House

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 1036, gedeelte 2, Valley Road, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Summer Place Guest House is in 'n parkagtige, tropiese tuin in Port Edward. Dis 2 km vanaf die hoofswemstrand en 6 km vanaf die Wild Coast Sun Hotel en Casino. Doendinge in die omgewing sluit gholf, voetslaan, perdry, bergfietsry en fietsry in. Dis ook die ideale basis vir diegene wat die Wildekus wil verken. Diegene wat op soek is na avontuur, kan hul voertuie en besittings hier los en vervoer na dié doendinge sal voorsien word.

Verblyf word gebied in 5 en suite-dubbelkamers. Elke kamer het 'n privaat ingang van buite af en 4 kamers het ook ingange van binne, wat dit ideaal vir groep- of gesinsbesprekings maak. Elke kamer het 'n stoep, 2 kamers het kombuisies en die ander 3 kamers het toegang tot 'n volledige kombuis en opwasarea. Hierdie drie kamers is geskik vir familie- of vriendegroepe en dus beteken dit dat geriewe nie met vreemde gaste gedeel sal word nie. Daar is ook 'n kamer wat meer geskik is vir gaste met gestremdhede. Die kamers word daagliks skoongemaak op weeksdae en het onbeperkte WiFi en werkareas.

Daar is 'n groot swembad en 2 ingeboude braai's. Draagbare braai's is ook beskikbaar.

Die gashere woon op die perseel, maar in 'n aparte eenheid. Hulle kan gaste met enige vrae of versoeke bystaan.

Elke kamer het sekuriteit en 'n alarm. Water en elektrisiteit word verseker.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Summer Place Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Erf 1036, gedeelte 2, Valley Road, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Summer Place Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 1036, gedeelte 2, Valley Road, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c3f48179258806e13689bf9a74dd7ce4cae19b1dc78a6c79ff6076cd80245b5039e93466752095e48243d084730d0372655?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Lot 1036/2 Portion 2 Valley Road 4295 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.051216478017 30.214816557008