Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Kamer 1
- Selfsorg
- Kamer 2
- Selfsorg
- Kamer 3
- Selfsorg
- Kamer 4
- Slegs verblyf
- Kamer 5
- Slegs verblyf
Huisreëls
Die gashere woon op die perseel, maar in aparte akkommodasie, en kan dus help met enige navrae wat u mag hê. Die kamers word daagliks gedurende die week skoongemaak. Kinderoppasdienste kan vooraf gereël word. Hierdie is nie 'n partytjie-venue nie en musiek word nie toegelaat nie. Daggaste word nie toegelaat nie, tensy vooraf toestemming van die gasheer gegee word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Lot 1036/2 Portion 2, Valley Road, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang