Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Summer Rocks 7

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Colin-straat, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 080 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Summer Rocks 7 is 'n goed gemeubileerde vakansiewoonstel in 'n kompleks in Uvongo aan die KwaZulu-Natal se Suidkus. Hierdie woonstel het 'n balkon wat met see- en sonsonderganguitsigte spog.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n dakwaaier. Dié slaapkamer lei na 'n balkon met see-uitsigte en die en suite-badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het beide 2 enkelbeddens en gaste deel die tweede badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met stoele. Dié area lei na die leefarea met lugversorging, 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Die skuifdeure lei na 'n balkon met meubels en gasbraaigeriewe, vanwaar gaste ook die see-uitsigte en die koel briesie kan geniet.

Veilige onderdakparkeerplek is in die kompleks beskikbaar. Hierdie woonstel is stapafstand vanaf die bekende Uvongo-strand met 'n waterval en strandmeer waarop gaste roeibootritte kan geniet. Daar is ook 'n swembad waar gaste kan ontspan.

Die Uvongo-strand het lewensredders, haainette en is 'n uitstekende strand vir swem- en branderplankry. Die strandmeer en strand word deur steil kranse en digte inheemse bome beskerm en maak dit een van die mooiste strande in die wêreld.

Slaapplek

’n Bespreking by Summer Rocks 7 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir Summer Rocks 7
Netheid
5.0/5
Diens
1.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 357

Jaar gelys 5

Ligging

  • Colin-straat, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Summer Rocks 7 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Colin-straat, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8f762c3ce3c9924607aa10aa67481dc90dd8b9329ad16dfe972c3d162b9d9a02caaa91989a82434d34d6bf75422803444a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag (plek vir 4) 1 5 1 4 Colin Street Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.8245732 30.4027657
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem