LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Summer Rocks Unit A | LekkeSlaap
+28

Summer Rocks Unit A

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Colinstraat, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R880 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Summer Rocks Unit A is in 'n sekuriteitskompleks in Uvongo en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Dié woonstel beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die woonstel het ook 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser.

Die leefarea het gemaklike banke en 'n TV met DStv, en die eetarea het baie sitplek waar gaste maaltye saam kan geniet. Die hoofslaapkamer en die leefarea lei na 'n balkon met 'n see-uitsig.

Daar is lieflike gemeenskaplike braaigeriewe en 'n gemeenskaplike swembad.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Summer Rocks Unit A sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Colinstraat, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R880
per nag (plek vir 6)
Vanaf R880
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Colinstraat, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGCVNgoRLX8tnL8ewGawNOvYbEeFafI5sbxepi7BV0PND1d1Not?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R880  per nag (plek vir 6) 61 Colin Street Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-23:00 09:00 -30.831111973489 30.398872550349
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!