Summer Sunset Villa
13 gaste
6 slaapkamers
7 beds
5 badkamers
- 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 64 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Summer Sunset Villa is 'n pragtige villa aan die strand in Umdloti en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf binne stapafstand vanaf die strand. Hierdie villa is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat vakansieverblyf soek.
Die villa bied slaapplek aan 13 gaste en beskik oor 6 slaapkamers en 5 badkamers. Die slaapkamers het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens, óf 'n tripelstapelbed. Die badkamers het 'n bad en 'n stort óf slegs 'n stort.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, wasmasjien, skottelgoedwasser, tuimeldroër, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV, gemaklike rusbanke en 'n etenstafel.
Die villa lei na 'n balkon met sitplek, braaigeriewe en 'n Jacuzzi. Gratis WiFi en veilige parkeerplek in 3 motorhuise is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Corrie Geverifieer
Eiendomme 73
Resensies 256
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 64 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
64 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang