+33

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

25% AF!
Pensioenaris-aanbod
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
15% AF!
Rewards
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 10 Dec 2025 tot 08 Jan 2026 en 10 Dec 2026 to 08 Jan 2027.
10% AF!
Rewards
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 10 Dec 2025 tot 08 Jan 2026 en 10 Dec 2026 to 08 Jan 2027.
20% AF!
Langtermynverblyf-aanbod
Kry 20% af vir verblyf wat 15 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die plaasdiere is gereeld op die plaas te sien en hierdie diere besoek soms die perseel. Moet asb. nie hierdie diere op die meubels en die bed toelaat nie.
Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Hierdie grondpad word goed onderhou en is selfs as dit reën toeganklik.
Die ingang van die villa het 'n rolstoeloprit, en die leefare is op een verdieping. Die enigste trappe is die trappe van die dek af na die tuin toe waar die braai-area is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 5)
Bespreek

R328, Witwater, Leeuwekloof Farm, Portion 5, Mossel bay, 6499, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc6ba3da4983a442eef598960d5afe279aa292fd0e10f62f06703c76a27bc34fa4abf2a1c2236fa55ebdc55c634e99c39e41a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 5 mense 12 5 1 5 R328, Witwater Leeuwekloof Farm, Portion 5 6499 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.937290200239 22.04535690338
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang